Voorteelprogramme baan weg vir beter koringoeste

Die beperkte genetiese variasie in koring noodsaak koringtelers in Suid-Afrika om deur middel van teelprogramme nuwe diverse bronne van genetika te ontgin. Introgressie van gewenste gene van wilde kiemplasma word aangewend om variasie te...

Beter resultate met dieper bewerking, wys Vrystaat-studie

Die oorsake en gevolge van grondverdigting op die semi-ariede watertafelsandgronde van die Noordwes-Vrystaat het al in die verlede heelwat navorsings­aandag gekry. Weens dié gronde se kombinasie van eienskappe is grondverdigting ’n ernstige probleem. Onder die...

BLS on seedlings – cause for concern

Bacterial leaf streak (BLS) is becoming a serious problem in the Amersfoort/Wakkerstroom area. An outbreak was reported during the 2020/2021 maize growing season on the farm of Ghini Greyling, who noticed the lesions. Early in...

‘n Handvol nuwe kultivars getoets

Nasionale grondboonkultivarevalueringsproewe word jaarliks deur die LNR-Graangewasse in samewer­king met die bedryf uitgevoer, waar plaaslik geregi­streerde kultivars van verskeie maatskappye asook LNR-teellyne in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika getoets word. Die inligting wat uit hierdie evaluasies...

Beskerm saailinge teen slakke

Die toepassing van bewaringsboerdery as be­wer­kingstelsel hou verskeie voordele vir produsente van die Swartland en Suid-Kaap in. Die toepassing van hierdie stelsels waarin die behoud van oesreste op die grondoppervlak en minimum versteuring van...

Swartstam by kanola – siektebeheer deur kultivarweerstand

Deel 2 ‘n Geskatte 95 000 ha kanola is in 2021 in die Wes-Kaap, wat feitlik al Suid-Afrika se kanola produseer, aangeplant. Dit is die grootste plaaslike aanplanting van kanola tot op hede, met ruimte...

Bewaringslandbou: Só reageer kanola op stikstofbemesting

Die oorgrote meerderheid kanolaprodusente in die Wes-Kaap pas reeds vir jare sekere aspekte van bewaringslandbou in hul boerderystelsels toe. Bewarings­landbou behels die toepassing van sekere basiese beginsels, naamlik so min as moontlik grondversteu­ring, die...

Langer groeiers meer riskant in wisselvallige klimaat

Gedurende die afgelope seisoene het die Wes-Kaapse Departement van Landbou ’n aantal proewe in die Swartland en Suid-Kaap geplant. Daar word jaarliks op Langgewens-navorsings­plaas in die Swartland en Tygerhoek-navorsings­plaas in die Rûens twee saaidatumproewe...

Die tegniek ingespan om gewasreaksie te meet

Data Intensive Farm Management (DIFM) is ’n bestaande multidissiplinêre navorsings­projek waarbinne verskeie agronomiese proewe die afgelope jare op vyf plase uitgevoer is. Nuwe eksperimentele tegnieke is ontwikkel wat die grootte en die koste van...

Barley: significant increase in herbicide resistance found

It is a well-known fact that the presence of weeds in any crop has a negative impact on yield. The range of these crop losses depends on a variety of factors. One such factor...

LATEST EDITION