Weed resistance poses global challenge
Herbicide resistance is a well-known occurrence in many crops in South Africa. Since the first confirmed case of herbicide-resistant wild oats in 1986, various cases of herbicide resistance have been confirmed annually.
As herbicide resistance...
Wisselbou – goed vir die natuur, swaar op onkruid
Onkruidbeheer is een van die belangrikste aspekte van gewasverbouing, maak nie saak waar of waarmee geboer word nie. Oor die algemeen het insetkoste die laaste klompie jare die hoogte ingeskiet en gevolglik is die...
Plantdiepte deurslaggewend vir goeie opkoms
Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei.
Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n...
Terughousaad se werklike koste
Om selfgeproduseerde graan terug te hou en dit dan weer te plant, is enige produsent se reg en geen instansie kan dit verbied nie. Om hierdie teruggehoude graan as saad te verkoop, is egter...
Kapingsdrama: Nuweling laat peulaalwurm op die neus kyk
Hierdie kapingsdrama begin met die Nematologiese Vereniging van Suider-Afrika (NSSA), ’n boek en ’n foto wat spesiaal vir daardie boek geneem moes word. Die hele avontuur het soos volg afgeskop:
Suid-Afrikaanse lede van die NSSA...
Wintergraankultivars trek skaal op 46 VIR 2022
Saad bly sekerlik een van ’n produsent se heel belangrikste insette, alhoewel die prys nie so beduidend soos dié van ander insette is nie. Die genetiese potensiaal van ’n kultivar bepaal uiteindelik die potensiële...
Higher maize yields with pathogen-free seeds
Seed-borne pathogens can infect seeds during seed production, be transmitted from seed to seedling and can infect the full-grown plant. Seeds are a highly effective way of transporting certain plant pathogens over long distances.
The...
Integrating plant biotech crops with IPM
Producers have always been at the forefront of the battle to manage insects, diseases, weeds and other pests. Fortunately, pest control strategies have continued to evolve over the years to become more effective.
The widespread...
’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier
Daar word verwag dat Intacta® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...
Beheer antraknose by bone effektief
Die swam Colletotrichum lindemuthianum veroorsaak antraknose op droë- en groenbone, wat lei tot opbrengs- en kwaliteitsverliese. Antraknose is hoofsaaklik ’n saadgedraagde siekte en simptome kan ook op die stamme, blare en peule waargeneem word.
Gunstige...















