Genome editing expands potential to feed the world

As global policy conversations continue to shine the spotlight on sustainability, the scope of these discussions also focusses on agriculture, particularly on how to transform food systems with more sustainable methods of production. The growing...

Aalwurms maak amok in eendeweer

Min het ons geweet toe die eerste donker wolke verlede jaar opsteek, dat dit nog vir lank sou reën dat die water spat. Nie dat enige produsent hierdie tipe “gegewe perd” in die bek...

Dié ernstige skade aan grond kan voorkom word

Erosie van ons grond is vanjaar weens die hoë reënval besonder erg – en dit deur ons eie toedoen ten spyte van al die kennis en inligting wat ons het! Kwesbaarheid van ons grond Grondkundiges het...

Toevlugsareas – ondersoeke, probleme en praktiese oplossings

Saad is ’n deurslaggewende insetkomponent in graanboerdery en speel ’n groot rol in opbrengs- en winsrealisering. Dit bly een van die belangrikste besluite wat graan­produsente voor planttyd moet neem. Die regte keuse berus op...

Beste praktyk vir toedien van landboukalk op suurgronde

Met die hoë insetkoste van graan moet produsente baie aandag aan doeltreffendheid en effektiwiteit gee. Die bekalkingsproses word nie hiervan uitgesluit nie. Die effektiwiteit van landboukalk word in ’n groot mate deur die volgende faktore...

Kennis van kwaliteitsvereistes maak keuse van bronne maklik

Daar is baie kalkbronne in die land en elkeen het sy eie sterk- en swakpunte. Kalk wat produsente koop word deur Wet Nr. 36 van 1947 gereguleer en bekalkings­produkte moet in staat wees om...

Granulated microfine limes – superior or not?

Most regulated sources of lime and related products sold on the South African market actually have the same effect on soil pH in the long term, as long as the liming rate is corrected...

Better enzyme activity with crop rotation and fertilisation

Maize production in Southern Africa occurs commercially on large farms as well as on more than 12 000 smaller farms, primarily in the North-West Province, Mpumalanga, the Free State and KwaZulu-Natal. The relatively higher and...

Biostimulants reduce the use of inorganic fertiliser

In relation to other sectors, the agricultural sector contributes significantly to the South African economy. Recently, this sector showed a rapid growth despite COVID restrictions and therefore, the importance of the agricultural sector should...

Bemesting ’n balanseertoertjie op dié gronde

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat bestaan uit windgewaaide sand wat in die verre verlede op ’n eeueoue golwende kleierige oppervlak gedeponeer is. As gevolg van hierdie golwende eienskap kom tydelike watertafels algemeen voor:...

LATEST EDITION