Klein verandering lewer uitstekende resultate

Dit was nie sonder rede dat Steven Cave van die plaas Rietfontein in die Koster-distrik die blok sojabone in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie ingeskryf het nie. Cave het sy bemestingsprogram op van sy sojaboonlande...

Passie vir boerdery bring sukses

Sojabone is nie ’n gewas wat tradisioneel tussen Fochville en Vanderbijlpark geplant word nie, maar dit het nie vir Willie van Niekerk en sy seun (ook Willie) van Belofte Boerdery weerhou om te eksperimenteer...

Kom ons praat strooi – DIE STROOI VAN KUNSMIS

Die korrekte toediening en strooi van granulêre (korrel-)kunsmis vorm ’n integrale deel van moderne landboupraktyke. ’n Groot variasie in toedieningseweredigheid kan egter maklik voorkom met gepaardgaande produksievariasie. Oneweredige kunsmistoediening lei tot oneweredige plantgroei en verskil...

Niks klop noukeurigheid nie

Johann Pistorius is ’n produsent met ’n groot passie vir boer­dery. Dié passie gaan egter dieper as net boer – dit is diep gesetel in die grond, gekoppel aan sy noukeurige bestuur en sy...

Nadraai van uitermatig nat seisoene ondersoek

Die ongekende verhoging in reënvalfrekwensie en -intensiteit het produsente die afgelope seisoen in baie opsigte gekniehalter. Sommige produsente het gesukkel met versuiptoestande, terwyl ander moes toekyk hoe hul lande in riviere verander. Een aspek wat...

Kundigheid nodig om gronderosie te takel

Met die beduidende verhoging in reënval die afgelope tyd, is ernstige gronderosie weer besonder opvallend nadat dit gedurende die vorige paar jare toe minder reën ontvang is, minder sigbaar op bewer­kte landerye was. Gronderosie...

BT-Gewasse – toevlugte noodsaaklik om weerstand te voorkom

Suid-Afrika is een van slegs agt lande in Afrika waar geneties gemodifiseerde gewasse (GM-gewasse) aangeplant mag word. Uit die 47 lande op die vasteland het produsente slegs in Suid-Afrika, Burkina Faso, Nigerië, Eswatini, Malawi,...

Klimaatsverandering: Kan dekgewasse impak versag?

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentyd­perk afgeset is op ’n golwende paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak...

Wat is beter: Bandplasing of uitstrooi van kunsmis?

Watter metode is die beste wanneer dit kom by die toedien van kunsmis? Dit is beslis iets waaroor graanprodusente behoort te dink. Om die vraag te beantwoord moet produksietoestande eerstens in ag geneem word. Gronde...

Beste praktyk vir toedien van landboukalk op suurgronde

Met die hoë insetkoste van graan moet produsente baie aandag aan doeltreffendheid en effektiwiteit gee. Die bekalkingsproses word nie hiervan uitgesluit nie. Die effektiwiteit van landboukalk word in ’n groot mate deur die volgende faktore...

LATEST EDITION