Industriële Hennep ‘n nuwe alternatief vir gewasrotasiestelsels

Hennep (hemp in Engels) is deel van die genus Cannabis wat in die volksmond bekend staan as dagga. Die verwarring tussen hennep en dagga is dat beide morfologies dieselfde lyk en slegs op grond...

Plaaslike sorghum teen ’n internasionale maatstaf

In die lig van groeiende druk op voedselproduksie en veran­derende klimaatsomstandighede, kan sorghum ’n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika se landbou- en voedselsektor speel. Hierdie vergelykende studie fokus op die huidige stand van sorghumproduksie...

Voed die wêreld met kleiner omgewingsimpak

Resultate van 30 jaar se langtermynproewe in verskeie wêrelddele dui daarop dat bewaringslandbou, ook bekend as herlewingslandbou en ekologiese intensifisering (EI), ’n beduidende impak het. Dit be­vestig ook die Wes-Kaapse graanbedryf se volhoubaarheidspotensiaal. EI is...

Klimaatsverandering: Kan dekgewasse impak versag?

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentyd­perk afgeset is op ’n golwende paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak...

Winsgewendheid-barometers

Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes...

Seed technology aims for higher quality at lower cost

Availability of high-quality seed at affordable prices is key to improved maize productivity of smallholder farmers in South Africa. Given the vast role that maize plays in human diets in South Africa, tremendous effort...

Stripe rust on wheat – new race detected

Rust diseases are one of the major wheat production constraints. There are three types of rusts infecting wheat in South Africa, namely stem rust, caused by the fungus Puccinia graminis f. sp. tritici, leaf...

Dekgewasse se moets en moenies

Deel 1 Die Bewaringslandbouboere-innoveringsprogram (BL BIP)­ wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in 2013 besluit dat dekgewasse deel moet uitmaak van proewe om grondgesondheid te bevorder. Produsente was aanvanklik...

ALTERNATIVE FERTILISER and MANAGEMENT OF PLANTED PASTURES and COVER CROPS

Over the last 80 years, ‘modern farming’ has led to more productive crops through changes in production systems, double-cropping, introduction of high-yielding varieties of crops and monocropping systems. As a result, producers have become...

Success for former taxi driver

With the DEKALB hybrid DKC 73-74BR and a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza who farms near Amersfoort in Mpumalanga recently walked away with third place in the category for maize production in the...

LATEST EDITION