Bestuur ’n El Niño-jaar só

In hierdie 2023/2024-produksiejaar word weer ’n moontlike El Niño-klimaatsverskynsel voorspel. Oor die algemeen word minder reën in ’n El Niño-jaar verwag, met die gevolg dat droogtes wel kan voorkom. Gelukkig is die grondprofiele in die...

Skaakmat vir onkruide in produksie van sonneblom

Die beginsel van ’n geïntegreerde onkruidbeheerprogram berus daarop dat verskeie agronomiese, meganiese en chemiese komponente in so ’n strategie ingesluit moet word. Soos met skaak, is hierdie komponente die pionne, kastele, biskoppe en perde...

Better results with legumes in rotation with maize

The productivity of maize in South Africa is influenced by various factors, including abiotic and biotic stresses and their interactions as well as monocropping. Abiotic factors include poor soil fertility, drought and heat stresses. Although...

Fisiese vereistes vir landboukalk

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Hierdie is die sewende artikel in die reeks en is een van...

Waterkwaliteit se effek op produkte se werking

Aangesien gewasbeskermingsprodukte gewoonlik teen relatief lae dosisse gebruik word, word dit met water vermeng om die produk eweredig oor ’n oppervlakte toe te dien. Water word dikwels verkeerdelik net as die draer van die...

Topografie affekteer klimaat en landbou só

Die topografie van ’n gebied kan beskryf word as die rangskikking van natuurlike asook kunsmatige terreinvorms. Dit kan voorwerpe van verskillende hoogtes bo seevlak wat teen verskillende hellings ten opsigte van die horisontale of...

Dié ernstige skade aan grond kan voorkom word

Erosie van ons grond is vanjaar weens die hoë reënval besonder erg – en dit deur ons eie toedoen ten spyte van al die kennis en inligting wat ons het! Kwesbaarheid van ons grond Grondkundiges het...

Klimaatsverandering: Kan dekgewasse impak versag?

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentyd­perk afgeset is op ’n golwende paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak...

Beheer antraknose by bone effektief

Die swam Colletotrichum lindemuthianum veroorsaak antraknose op droë- en groenbone, wat lei tot opbrengs- en kwaliteitsverliese. Antraknose is hoofsaaklik ’n saadgedraagde siekte en simptome kan ook op die stamme, blare en peule waargeneem word. Gunstige...

Koester die kans om te kan boer

Mielies word sedert 1947 op die plaas Panfontein net buite Schweizer-Reneke geplant. Die 12,47 t/ha wat vir Jozeph du Plessis van die Locklore Boerdery die eerste plek in die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling...

LATEST EDITION