Brasilië se graanrewolusie: ’n verhaal van innovasie en volharding

Dit is geen geheim dat die internasionale graanmark hoogs mededingend is nie – en Suid-Afrikaanse produsente is nie immuun teen hierdie werklikheid nie. Om in die globale graanmark mede­dingend te bly, is dit noodsaaklik...

DRYING SOYBEANS – a good investment in high-humidity areas

It may seem strange to artificially dry a crop that normally dries in the field, but the benefits to the practice – such as reduced crop loss, more efficient use of harvesting equipment and...

Fokus op dié praktyke en bly volhoubaar boer: Deel 1

Landbou is voortdurend betrokke by ’n onderhandelingsproses te midde van vele faktore wat uitdagings veroorsaak. Aan die een kant moet die sektor die belange van die produsent dien en toesien dat hy produktief bly...

Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só

Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal...

Maak só plan met droogtemielies

Net soos gedurende die 2015/2016-droogte beleef baie produsente tans ernstige hittegolwe en gepaardgaande vogtekorte. Hierdie toestande het tot gevolg dat blokke graanlande reeds skade gely het en produsente is op soek na ’n alternatiewe...

Grain sorghum diseases – its current status in South Africa

Sorghum, like any other crop, is susceptible to numerous pathogens that detrimentally impact yield and quality, affecting everything from the root to the panicle, i.e., root rot, lodging, and grain mould. Foliar diseases compromise...

Groot onkunde heers by die gebruik van swammiddels

Dit is verstommend hoe verskillend bespuitingspraktyke in die veld verstaan word – en hoeveel onkunde daar eintlik is wanneer dit by swammiddels kom. Die eienskappe van gewasbeskermings­produkte verskil aansienlik in hulle opname, translokasie en...

Byvoegmiddels het groot rol in gewasbeskerming

Elke gewasbeskermingsproduk (GBP) het ’n sekere potensiaal wat dit kan bereik as alles perfek is. Ongelukkig is daar omgewings- en ander faktore wat veroorsaak dat die GBP nooit hierdie volle potensiaal bereik nie. Waterkwaliteitsfaktore soos...

Insecticide resistance in aphids a challenge for wheat production

The aim of chemical control is to keep pest numbers on the crop below damaging levels that will lead to economic loss. Because all aphid species can be controlled with chemical insecticides, it is...

Best practice to curb herbicide-resistant weeds

Heading into the winter growing season, it is once again time to revisit the current measures available to winter grain producers for herbicide-resistant weed management. According to the current status of the international herbicide-resistant...

LATEST EDITION