Hy leef sy droom en lewer ’n droomoes

Bernard Muller van Odendaalsrus is aangewys as die wenner van die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling vir sojabone op watertafelgronde. Bernard was voorheen ’n landboukundige en ’n “naweekboer’’, maar die afgelope nege jaar boer...

Fusarium-aarskroei: Kultivarweerstand en swamdoders ’n wenspan

Deel 3 Kultivarweerstand is die mees ekonomiese en volhoubare benadering tot die beheer van aarskroei. Daar bestaan egter geen enkelgene wat ’n hoë vlak van weerstand teen aarskroei verleen nie, soos wat die geval is...

Toevlugsareas – ondersoeke, probleme en praktiese oplossings

Saad is ’n deurslaggewende insetkomponent in graanboerdery en speel ’n groot rol in opbrengs- en winsrealisering. Dit bly een van die belangrikste besluite wat graan­produsente voor planttyd moet neem. Die regte keuse berus op...

Lae valgetal by koring – opsies om impak te versag

Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen in veral die Wes-Kaap het uiters positiewe produksietoestande gehad. Produksie vir koring het die tweede hoogste vlak sedert 2009 bereik. Alhoewel die Wes-Kaap gunstige produksie-omstandighede ervaar het, was die res van die...

Kapingsdrama: Nuweling laat peulaalwurm op die neus kyk

Hierdie kapingsdrama begin met die Nematologiese Vereniging van Suider-Afrika (NSSA), ’n boek en ’n foto wat spesiaal vir daardie boek geneem moes word. Die hele avontuur het soos volg afgeskop: Suid-Afrikaanse lede van die NSSA...

Kundigheid nodig om gronderosie te takel

Met die beduidende verhoging in reënval die afgelope tyd, is ernstige gronderosie weer besonder opvallend nadat dit gedurende die vorige paar jare toe minder reën ontvang is, minder sigbaar op bewer­kte landerye was. Gronderosie...

Rooi ligte flikker oor glifosaat

Met Suid-Afrika se gesofistikeerde en redelik georganiseerde insetbedrywe kon ons nog altyd met trots sê dat ons uiters selde tekorte aan kritieke insette beleef. Ons land se afhanklikheid van invoer om in die plaaslike behoefte...

Ontsnap uit die greep van stygende koste

Klimaatsverandering, verlies aan biodiversiteit, verswakte grondgesondheid, stygende produksiekoste, hoër skuldlaste en uiteindelik verlaagde winsgewendheid is maar net ’n handjievol uitdagings waarmee produsente vandag gekonfronteer word, het Mary Maluleke (navorser by ASSET Research) deelnemers aan...

Maize discolouration and water damage – what is the impact on quality?

Maize industry members, represented on the trade group of the Maize Forum steering committee, have since 2019 discussed possible recommendations to improve the maize grading regulations. The discussions included questions about the proper definitions...

Latest research shows benefits of cover crops

With the declining fertility and productive capacity of many South African cropping soils, there is an increasing need to develop more sustainable and profitable cropping systems in these regions. Global and local research studies...

LATEST EDITION