Sunflower: Sclerotinia head and stalk rot increasing

Sclerotinia sclerotiorum is a damaging fungal pathogen, causing disease on a range of crops, including soybeans, beans, canola and lupines as well as a variety of vegetable crops. It also causes Sclerotinia head and/or...

Hoë insetpryse – wees voorbereid en bestuur dit self

Produsente in die somersaaigebied het oor die algemeen die laaste paar jaar goeie landboutoestande beleef. Daar was ongelukkig areas waar dit nie die geval was nie, met sommige produsente wat droogtes beleef het, terwyl...

Oorweeg dekgewasse vir somersaai-dele ook

Landboukundiges reg oor die wêreld kan getuig van die sukses wat produsente uit alle klimaatsones met bewarings­landboupraktyke behaal. Hierdie praktyke sluit die plant van dekgewasse in. Medeprodusente wat hierdie praktyke self toepas, kan daarvan getuig....

Do CA practices increase mycotoxins in maize?

Conservation agriculture (CA) is a systematic approach that discourages soil disturbance by integrating zero tillage, permanent soil cover and crop rotation to establish a balanced, sustainable agro-ecosystem. This approach ensures the efficiency of cropping systems...

When is it too late to plant?

In major maize production regions of South Africa, the optimal planting date for maize is considered to be around late October to mid-December for Mpumalanga (22%), the Free State (43%) and North West (17%),...

Optimise N application rates for higher profits

The continued war in Ukraine has significantly reduced the ready supply of energy. This of course is reflected in increased prices of commodities dependent on the use of energy for the manufacture and shipment...

Izak behaal ’n kolskoot met sojabone

Izak van Zyl van Makwassie – met ’n rekordopbrengs van 5,408 t/ha met die Don Mario-Agricol-variëteit DM 6.8iRR – het met die louere weggestap tydens die Groei vir Goud Nasio­nale Opbrengskompetisie in die afdeling...

Kunsmispryse styg hemelhoog

Internasionale kunsmispryse, behalwe vir kaliumchloried, is tans (Maart 2021) op die hoogste vlakke in meer as 24 maande (Grafiek 1). Hierdie pryse het veral die afgelope agt maande skerp toegeneem, maar is nog glad...

Tyd vir herfokus bou voort met nuwe denke vir gars

Graan SA se Garsspesialiswerkgroep glo die garsbedryf in Suid-Afrika en op die kontinent het nodig om nuut te dink oor die pad vorentoe. Hiervoor is ’n herfokus nodig omdat die risiko om gars te...

Wintergraan – so lyk saadpryse in 2021

Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig die produsent se duurste inset nie, maar wel moontlik die belangrikste. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring, veral in die noorde van...

LATEST EDITION