Aluminium toxicity – developing more resistant crops

Aluminium (Al) toxicity is a major issue for producers across the world, affecting 67% of global farmland. This problem occurs in acidic soils (pH ≤ 5,5) and hinders the growth, development, and productivity of...

SACTA LEVY – in the end producers reap the rewards

Grains, including wheat, constitute some of the most important crops in the world. Over many years investment in breeding programmes has led to the development of grain varieties boosting higher yields with specific quality...

Behaal só sukses met sojabone in die Wes-Vrystaat

Onlangse gebeure in die wêreld het gesorg vir groot onsekerheid en met insetkoste wat die hoogte inskiet, is daar groot druk op die landbousektor geplaas. Dit beteken dat winsmarges al hoe kleiner raak, wat...

Is there a role for sorghum in the local beef industry?

Recently researchers from the Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) and the South African Weather Service (SAWS) stressed the need for early anticipation of the potential of a pending El Niño event across...

New trends in livestock breeding

The information revolution brought about by the internet – and with it amazingly accurate and fast search engines – has resulted in the accumulation of knowledge unsurpassed by anything before. What have been hailed...

Opbrengs baat by fokus op grond- en plantgesondheid

Vanjaar se wenner in die afdeling vir mie­lieproduksie in KwaZulu-Natal in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie was Bertus Albertse en sy twee seuns van die plaas Hansford naby Dundee. Dit was die eerste...

Koring op koers vir ’n goeie oes

07/07/2021 Die plaaslike wintergraanseisoen is goed aan die gang en tans lyk produksie-omstandighede – veral in die Wes-Kaap – belowend. Goeie, wydverspreide reën het oor die produksiegebiede voorgekom en aanplantings kon goed plaasvind, ten spyte...

Kultivars wys hul staal in 2019/2020-proewe

Plaaslik word grondbone in die somerreënvalstreke onder droëland- en besproeiingstoestande verbou. Nasionale grondboonkultivarproewe is sedert die 2006/2007-groeiseisoen deur die LNR-Graangewasse in samewerking met die Olie- en Proteïensade-ontwikkelingstrust (OPOT) in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika uitgevoer,...

Elke pit gelewer is geld in die bank

Produsente doen moeite om hul produksie per hektaar te optimeer. Presisieboerdery word geïmplementeer, beter plantestand per hektaar word aangewend, beter on­kruidbeheer word toegepas ... en dan kom die stroper verby – met baie pitte...

Drie maal skade as fusarium toeslaan

Dr Gert van Coller, Direktoraat: Plantwetenskap, Wes-Kaapse Departement van Landbou, Elsenburg Dr Lindy J Rose, Departement Plantpatologie, Fakulteit AgriWeten-skappe, Stellenbosch Universiteit Deel 1 Alhoewel die oppervlakte onder koringproduksie in Suid-Afrika aansienlik afgeneem het oor die jare (1 550 000 ha in 1990 versus 566...

LATEST EDITION