Home FOCUS - IMPLEMENTS & EQUIPMENT

FOCUS - IMPLEMENTS & EQUIPMENT

Voor- en nadele van grondvoorbereiding in bewaringsboerdery

Grond word sedert die Bybelse tyd bewerk om graan te produseer. Redes vir die noodsaaklikheid van grondvoorbereiding sluit in die toeslaan van gronde, om waterinfiltrasie te bevorder en afloop te verminder en om die...

Is diep skeurploeg elke jaar nodig?

Die kosteknyptang in saaiboerdery vreet elke jaar ’n bietjie meer van die boerderywins weg. Dit noop saaiprodusente om die skroef in kostebestuur elke seisoen nog ’n bietjie verder aan te draai. Oor tyd is produksiekoste...

Herstelwerk – maak jou somme só

Dit is amper weer tyd om die jaar se groot besluite te neem. Watter gewasse moet geplant word en hoeveel gaan dit kos om hierdie gewasse te verbou? Een van die belangrikste aspekte om in...

Presisieboerdery: Die begin van die winspad

Daar is al heelwat oor presisieboerdery geskryf en vele produsente pas dit toe, maar verskeie foute word steeds begaan. Alle implement- en trekkervervaardigers fokus deesdae daarop om hierdie stelsel geïmplementeer te kry en geld...

Stropers, balers jaag mekaar

Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Produsente het nodig om die stropers in aksie te sien en...

Trekkerverkope weerspieël die huidige landbou-ekonomie

Trekkerverkope is gewoonlik ’n baie goeie barometer om die toestand van die landbou-ekonomie mee te meet. Vir die jaar tot dusver, tot en met Junie 2019, is trekkerverkope 21,4% laer as verlede jaar dieselfde...

Noukeurige onderhoud verbeter opbrengs

Die uitsluitlike doel van ’n planter is om saad en kunsmis teen ’n bepaalde hoeveelheid en diepte eweredig oor ’n land te versprei. Aangesien dié implement tydens planttyd die oespotensiaal van ’n land bepaal,...

Snykouters op “direkte plant”-planter bepalend vir sukses

Die planter is sekerlik een van die belangrikste implemente in graanverbouing. As daar hier ’n fout insluip en die planter werk nie reg nie, kan dit eers weer met ’n volgende plantaksie reggestel word....

Regte gebruik van bande beperk kompaksie

Om van saaiboerdery ’n sukses te maak, is dit nodig dat die grond doeltreffend en volhoubaar bewerk word. Die doel is om optimale grondtoestande te skep vir die ontkieming van saad en die gunstige...

Trekkerverkope nog verder onder druk

Volgens ’n onlangse studie van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) was landboumasjinerie tussen 2017 en 2019 die enkele grootste insetinvoerproduk in waarde. Dit sluit trekkers, stropers, implemente, masjinerie, onderdele en parte in. Van...

LATEST EDITION