Streeksvergaderings sorg vir waardevolle bydraes van produsente

Soos elke jaar het 2020 teen ’n geweldige spoed afgeskop. Graan SA se beleid bepaal dat daar in elke streek ’n vergadering gehou word voor Kongres. Die Kongres vind vanjaar plaas op 4 en...

Noordwes-Vrystaat – Dié sandgronde kwesbaar vir verdigting

Een van die hoekstene van bewaringslandbou is die beginsel van minimum grondversteuring in die verbouing van gewasse. Die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO), wat bewaringslandbou promoveer en bevorder, het ’n baie...

Waar is Justitia?

Beste Grootneef Sy was ’n mooi vrou – lank en slank met hare wat oor haar skouers val. Sy staan steeds effe vooroor en luister. Haar oë is bedek met ’n blinddoek, sodat sy met...

How many ‘away’ games still to come?

February 2019 JANNIE DE VILLIERS, CEO Our older producers always used to refer to the eighties when they spoke about challenging agricultural eras. They would tell the younger guys that what they are experiencing is nothing...

Hoeveel “weg”-wedstryde lê nog voor?

February 2019 Jannie de Villiers, HUB Ons ouer produsente het altyd na die tagtigerjare verwys wanneer hulle oor uitdagende landbou-era’s gepraat het. Dan sou hulle vir die jonger manne sê dat dit wat hulle beleef, niks is teen...

’n Somerkersfees

Beste Grootneef Toe ons in die aanloop tot die feesdae van ’n Somerkersfees gesing het, kon niemand voorsien wat ’n dorre Kersdag op pad was nie. Ou Neef, op Kersdag was dit asof ’n Aga-stoof oor...

Winsgewendheid bo-aan Graan SA se 2019-lysie

January 2019 JANNIE DE VILLIERS, HUB Om die Januarie-uitgawe se Standpunt te skryf, bly altyd ’n groot uitdaging. Nie alleen is die sperdatum vir die rubriek reeds aan die einde van November nie, maar dit is ’n tyd...

Tsodilo se kliporrel

January 2019 Beste Grootneef Ou Neef, gisteraand met die ou jaar in die wieke, het die gedagtes pad gevat tot by Tsodilo. Tsodilo is nie ’n plek nie, dit is ’n reis. In toeka se dae...

Profitability at the top of Grain SA’s list for 2019

January 2019 JANNIE DE VILLIERS, CEO It is always a challenge to write the Point of View for the January edition. Not only is the due date for the column at the end of November, but it is...

Ta’ Rose

December 2018 Beste Grootneef Die jaar het met goue sonstrale oor die stoeptrap gegly: Soggens en saans, 365 meetsnoere uitgedeel. Die nuwe jaar is ’n halwe nag weg, met die Aandster wat vanaand helder oor die Vrystaat-vlaktes...

LATEST EDITION