Dis bakkie-wêreld dié

Die feit dat die Toyota Hilux- en Ford Ranger-modelle ons land se topvoertuigverkopers is, bewys dat Suid-Afrika bakkiewêreld is. Tot ongeveer 20 jaar gelede is bakkies hoofsaaklik aan produsente en die konstruksiebedryf bemark. Dinge het...

Verhoudings is die sleutel by Haasjeskop Boerdery

2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar. “Ons aanslag is ‘vra, luister en implementeer’. Vir volhoubaarheid kies ons medewerkers wat bereid is om hul rol in ons avontuur honderd persent en vertroulik vol te staan....

Broodkoring – nuwe kultivars vrygestel

Die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse koringbedryf word deur ’n aantal faktore bepaal. Een hiervan is die beskikbaarheid van koringkultivars wat agronomies goed presteer en terselfdertyd voldoen aan die kwaliteitsvereistes van die graanbedryf ten opsigte...

TRANSFORMATION is a change of heart

May 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO Amidst the turning of the season I am also aware of a change of season in the people in our country. Some are positive – as if spring is in...

Oliekolonies kry hot agter

March 2015 Beste Grootneef Daar is min goed so mooi as wanneer die Oliekolonies besluit om te pomp tot die beker oorloop. Olie wat lankal te duur vir die aardbol was, verkoop nou teen halfprys. Neef Janovsky...

Profitability at the top of Grain SA’s list for 2019

January 2019 JANNIE DE VILLIERS, CEO It is always a challenge to write the Point of View for the January edition. Not only is the due date for the column at the end of November, but it is...

STEEK HANDE OP om te help

August 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Ek het onlangs ‘n ontstellende syfer onder oë gehad. Die hoofekonoom van Standard Bank het die koste van die Zuma Error (nie era nie) op meer as R1 triljoen bereken....

Tsodilo se kliporrel

January 2019 Beste Grootneef Ou Neef, gisteraand met die ou jaar in die wieke, het die gedagtes pad gevat tot by Tsodilo. Tsodilo is nie ’n plek nie, dit is ’n reis. In toeka se dae...

Fokus op dít waaraan jy iets kan doen

January 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Wat gaan 2018 vir ons as graanprodusente en as landsburgers inhou? Ek wonder nogal wat ons sou gedoen het as ons van ‘n paar van die onsekerhede vooraf geweet het...

‘n Tolhek te koop

May 2016 Beste Grootneef, Dit lyk of enigiets deesdae te koop is. Van 'n Kabinetspos tot 'n tolhek. 'n Stukkie Prasa-lokomotief of 'n lekker sappige tender is ook nie te versmaai nie. Ons Suidland se geskiedenisboek raak...

LATEST EDITION