Planmakers bevind hul in twee kampe

Terwyl party graanprodusente stroop en ander die weer dophou vir reën, is daar heelwat grondplate wat besig is om te beweeg en te verskuif. As gevolg van COVID-19 is al die verskuiwings nie altyd...

Jannie Div … attention! Dismissed!

I suspect my last day as CEO here at Grain SA may not be very different from the last day of my national service. It was a commotion because the commanding officer said we...

Almal se bydrae is nou nodig

Die afgelope week het Graan SA se Hoofbestuur sy eerste Zoom-vergadering gehad. Dit was om almal op hoogte te bring van alles waarmee die organisasie tans besig is en om saam te huil oor...

Waar is die middel?

Twee van ons jongmense in landbou wat by Agri SA werksaam is, Mihlali Xhala en Jolanda Andrag, skryf nou die dag aan president Ramaphosa dat hy asseblief moet help om weer die “middel van...

Is this self-imposed expropriation?

The other day I listened to an employee who was complaining about a company whose share price had dropped drastically and that even had to suspend trading. In the recent past we have experienced...

Our window of opportunity

Recently within Grain SA, we have talked a lot about the new season and what it really means. It is far more than just the change in the season or changes in leadership and...

Organised agriculture holds its own in time of crisis

Usually I would be writing something about NAMPO at this time of year. Today (beginning of April) I am sitting in my home office, trying my best to still make a difference in the...

Waar is die brugbouers?

Hoewel ons sedert Maart 2020 al ’n redelike oordosis van virtuele vergaderings gehad het, is daar dié maand ’n nuwe virtuele hoogtepunt op die kalender. Die eerste NAMPO Virtueel gaan van 9 tot 12 September...

Ons venster van geleentheid

By Graan SA het ons die afgelope tyd heelwat gesels oor die nuwe seisoen en wat dit werklik beteken. Dit behels baie meer as net die seisoensveran­dering of veranderinge aan die leierskap en bestuur...

Daar’s gewigtige sake op die tafel

Graan SA se leierskap het in April vir so ’n paar dae tyd eenkant spandeer om te bepaal waar die organisasie tans is en waarheen ons op pad behoort te wees. Baie is gesê oor...

LATEST EDITION