Dis nie waarna jy kyk nie, maar wat jy sien …

C Louis Leipoldt sê juis Oktober is die mooiste, mooiste maand – met helder dae, groen aande en die bloue hemel daarbo. Jy kyk dalk na verskeie natuurtonele, ’n suksesvolle oes, die kom en...

Planne saam gemaak gee hoop tydens uitdagings

Maart-maand is Kongres-maand. Die Graan SA-leierskap en -personeel deurkruis die land om op grondvlak met die lede te praat en te luister. Daar word terugvoer gegee en saam planne gemaak oor wat ons kan...

Be smart – FARM DIGITALLY

Agriculture is as old as human history. From humble beginnings of subsistence farming to today’s technologically driven agriculture, the journey to produce food has been marked by increasing ingenuity, perseverance, and a relentless pursuit...

Groei vooruit

Teen die agtergrond van die opiniestuk (beskikbaar deur die QR-kode te skandeer) wat onlangs gepubliseer­ is, geïnspireer deur verskeie gebeure die afgelope tyd wat besigheidsvertroue laat daal, deel ek graag ’n paar van ons...

Verby die kantelpunt

Hier aan die einde van Januarie het ek ’n paar artikels gelees en oor ’n klompie gebeure in die landbousektor en in die algemene samelewing nagedink. Dis vir my so al asof ons met...

Growing forward

Against the background of a recently published opinion piece (available by scanning the QR), inspired by several recent events that are causing business confidence to decline, I would like to share a few of...

Min het werklik in die laaste 50 jaar verander

Het daar dan werklik so baie in die laaste 50 jaar verander, wonder ek die ander dag. Ons leef in ’n era waar die tempo van verandering voortdurend toeneem, veral die afgelope twee jaar....

Dis wie ons is!

Wie dink jy is jy?” was die woorde wat ons Minister van Polisie, Generaal Bheki Cele, ’n boer die ander dag toegesnou het. Ek ken nie die boer nie en weet nie presies wat...

Bangmaakgeluide in die nag …

“Wat laat produsente snags wakker lê? Produsente is planmakers” is die tema vir vanjaar se kongres. Produsente se bekommernisse is ons bekommernisse en ons sal diep delf om by die kern van die kwessies...

Is this self-imposed expropriation?

The other day I listened to an employee who was complaining about a company whose share price had dropped drastically and that even had to suspend trading. In the recent past we have experienced...

LATEST EDITION