Teamwork makes the dream work

Gardner Khulekani Khumalo became the first winner in the small-scale maize farmer category of Grain SA’s Grow for Gold National Yield Competition. He was featured in the March 2021 issue of SA Graan/Grain. There...

’n Sakkie hoop

Beste Grootneef Die ander dag op pad dorp toe sien ek enkele bome wat al met ’n geel blaarkleed spog. Bykans klaar gesomer en besig om reg te maak vir die droë, wit seisoen. As...

‘Knowledge is more valuable than money’

Most people associate learning with formal education at school or a tertiary institution. Although this type of education is important, one should always be open to learning in life. Lifelong learning is about learning...

Vrede se dansakademie

Beste Neef Buurman laat weet die ander dag dat hy wil gesels. By die hoekpaal gekom, was Buurman al daar en het hy met sy pyp na die westekant beduie waar donker wolke met ’n...

Hiroo Onoda se oorlog

Beste Grootneef Die nasionale klagverskaffer het oor die afgelope maande die hele volk aan die raai gehad met sy ske­dules vir beurtkrag. Gelukkig is die mens nes die donkie, ’n wonderlike ding – om by...

PW en seuns

Beste Grootneef Die ander dag oor ’n braaivuurtjie vra Buurman se seun hoe dit in die army was. Dit is so ver in die verskiet dat ek al van PW en seuns vergeet het. Maar...

‘To become remarkable, you must hold yourself accountable’

Clifford Mthimkulu (32) believes that if you want to farm, you have to be passionate, determined and willing to work hard – otherwise you won’t succeed. “To become remarkable, you must hold yourself accountable,’...

George Hutchinson

Beste Neef George Hutchinson was kiertsregop, grys en waardig. Ons eerste ontmoeting was op die lughawe van Harare. Die vlug was op tyd – en alles mooi en netjies. Maar die vraag van Air Zimbabwe se...

‘Farming gives my life purpose’

Some farmers realise from a very young age that they are destined for a career on the farm, while others first venture into other fields before eventually making their way back to the land....

Om langsaam te haas

Beste Grootneef Klaas Vakie het die aand vooraf behoorlik met sy emmer slaapsand gedraal. Was alles gepak? En was daar genoeg kos vir Woef? Was die venster oop genoeg sodat Kiets kon in en uit?...

LATEST EDITION