- All
- COLUMNS
- EDITORIAL
- INPUT & PRODUCTION
- NEWS
- RECIPE COMPETITION
Belangrike herinnering vir CLEARFIELD®-sonneblomprodusente
Wanneer Euro-Lightning® Plus gebruik word, is dit noodsaaklik om te voorkom dat dit saam met enige organofosfaat- of karbamaat-insekdoders gebruik word. Moet ook nie Euro-Lightning Plus toedien in lande waar hierdie produkte reeds as grond- of blaarbe- handelings gebruik is nie, aangesien dit die risiko van fitotoksisiteit (gewasskade) kan verhoog en sonneblomgroei en opbrengs nadelig […]
Graan SA/John Deere Grain-Lekker-competition: September winner
The Grain SA/John Deere recipe competition gives you the opportunity to put your creativity in the kitchen to the test, while also standing a chance to be rewarded for it. Our September winner* is: Linsay Singh from Johannesburg SUNFLOWER SEED PESTO SALAD Enough for five servings as a side dish Ingredients Sunflower pesto 0,5 cup […]
Jou spilpunt werk, maar werk jou grond saam?
Spilpunte is ’n sigbare teken van besproeiing: Water is beskikbaar, infrastruktuur is geïnstalleer en daar is ’n verwagting van hoër en meer betroubare opbrengste. Wat gebeur egter as die grootste beperking nie die waterbron of die spilpunt self is nie, maar eerder die grond waarop die water toegedien word? Nie alle grond reageer dieselfde op […]
Hoe om ’n SPILPUNT-SPUITPAKKET te kies
Daar is internasionaal drie hoofstroomvervaardigers van spilpuntspuite, naamlik Nelson, Senninger en Komet. Elke vervaardiger bied ’n verskeidenheid spuittipes wat wissel van statiese spuite tot spuite met roterende sproeiplate asook spuite met vrybewegende sproeiplate. Verstaan eers die verskillende tipes spuite Onder die statiese spuite is daar beter en swakker presteerders, maar uiteindelik gaan dit oor die […]
Van rivier tot wortelsone en terug: waterkwaliteit onder die loep
Met elke millimeter besproeiingswater wat op ’n land toegedien word, word opgeloste soute en ander chemiese bestanddele ook aangevoer. Om die geskiktheid van besproeiingswater te beoor- deel, is dit daarom nie voldoende om bloot na die chemiese samestelling van die water te kyk nie. Die belangrike vraag is eerder: Watter risiko hou ’n bepaalde waterkwaliteit […]
Cercospora leaf blight and purple seed stain – recognising the risk
Soybean is affected by several Cercospora diseases worldwide, with Cercospora leaf blight (CLB) and purple seed stain (PSS) being the two main Cercospora-associated problems affecting production in South Africa. An important challenge with these diseases is that infection can occur well before symptoms become obvious, making the disease development difficult to detect early in the […]
SACTA haal steeds ASEM na tien jaar
Op 19 Augustus het Graan SA en ander belangrike rolspelers in die Suid-Afrikaanse landbousektor die tienjaarviering van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap (SACTA) bygewoon tydens die jaarvergadering, oftewel ASEM (annual stakeholder engagement meeting). Die geleentheid het ’n belangrike mylpaal in SACTA se ontwikkeling en bydrae tot die sektor gevier. Die oggend is geopen deur SACTA […]
EU regulations open the door for NEW BREEDING TECHNIQUES
Plant breeding methods have been changing since the domesti- cation of the first crops. From visual selection of plants with desired traits, to using molecular markers for more efficient screening, breeders are continually exploring techniques to develop improved varieties faster. This is mainly due to the competitive nature of breeding whereby producers select varieties helping […]
Produsente hou nie net koskaste vol nie – hulle ontwikkel ook wiskundige talent
Die woord “wiskunde” ontlok gemengde gevoelens by vele mense. Sommige onthou dit as ’n vak vol uitdagings, terwyl ander dit as ’n noodsaaklike hulpmiddel vir die lewe beskou. Ongelukkig bestaan daar steeds die stereotipering dat wiskunde slegs vir “slim” mense bedoel is. In skole word leerders wat wiskundige geletterdheid neem soms onregverdig as minder begaafd […]
WATER uit ’n gemeenskap se hart
Die ware krag van ’n gemeenskap lê nie in wat elke geslag vir homself opbou nie, maar in wat geslagte vir mekaar nalaat. Dit is hierdie gees van omgee wat die verhaal van Kosmos Aftreeoord in Standerton reeds sedert 1956 kenmerk. Die oord het 70 jaar gelede ’n nederige begin as Kosmos Ouetehuis gehad – […]
Spotprent – Oktober 2026
Wenners van die verskillende kategorieë in Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie is op 22 September tydens ’n geleentheid by Muldersdrift aangekondig. Die deelnemers het weer eens bewys dat Suid-Afrikaanse produsente aanhou innoveer én by mekaar kan leer. Nie minder nie as elf nuwe rekords is in die onderskeie kategorieë aangeteken, en gars […]
Produsente vergoed vir hulp ná Wes-Kaapse vloede
Toe swaar storms en vloede die Wes-Kaap in Mei getref het, het produsente in verskeie gebiede nie net hul eie skade begin herstel nie, maar ook hulpbronne beskikbaar gestel om noodherstelwerk aan openbare infrastruktuur te ondersteun. Trekkers, swaar toerusting, arbeid en materiaal is ingespan om paaie, kraglyne en ander noodsaaklike dienste te help herstel. Om […]
Groei begin waar nuuskierigheid, water en goeie mense bymekaarkom
Vir Pieter Nortje is boerdery nie ’n bestemming nie, maar ’n voortdurende reis om beter te doen. Hy praat met dieselfde entoesiasme oor grond, water, ’n goeie plaasbestuur- der en ’n nuwe produksiepraktyk as oor die groei van ’n onderneming. Dit is juis dié kombinasie van nuuskierigheid, ondernemingsgees en ’n byna rustelose strewe na verbetering […]
’n Produsent wat aanhou bou – aan grond, mense en die volgende geslag
Van 100 ha huurgrond in Limpopo tot ’n gevestigde graanboerdery in die Oos-Vrystaat: Henk Michau se boerderypad is een van aanhou probeer, aanpas en weer opstaan. As finalis in Graan SA se Graanprodusent van die Jaar 2026 is sy verhaal veel meer as dié van hektare en opbrengste. Dit is ’n verhaal van geloof, harde […]
Waar grondgesondheid, presisie en passie saam groei
Vir Neethling Dippenaar van Swellendam lê die kern van ’n suksesvolle graanboerdery nie in ’n enkele kultivar, tegnologie of groot besluit nie. Dit lê in die vermoë om oor jare ’n stelsel te bou waarin die grond beter word, mense verantwoordelikheid neem, aksies betyds uitgevoer word en die onderneming voortdurend leer en aanpas. As finalis […]
Op die spoor van protes
Beste Grootneef Ou Neef, om te protesteer was deur baie eeue deel van ons gene. Hoe ons oor dinge dink, is die gevolg van protes teen dit wat onbillik was, selfs honderde jare gelede. Luther het in Oktober 1517 in Duitsland teen die destydse Rooms-Katolieke Kerk geprotesteer deur 95 stellings teen die Wittenberg-kerk se deur […]
’n Kykie na die mark VIR WINTERGRANE
2026/09/16 VIR DIE 2026/2027-PRODUKSIESEISOEN IS DIE VERWAGTING STEEDS DAT SUID-AFRIKA ’N NETTO-INVOERDER VAN KORING SAL BLY OM IN PLAASLIKE VRAAG TE VOORSIEN. Met verminderde aanplantings raak die plaaslike koringbedryf al hoe meer uitgelewer aan globale produksie- en prysrisiko’s, maar deur ingeligte en tydige besluite kan die wisselvalligheid bestuur word. Hierdie artikel bied ’n blik op […]
Wisselvallige dieselprys ’n kenmerk in 2026
DIE AFGELOPE JAAR IS GEKENMERK DEUR BUITENGEWONE WISSELVALLIGHEID IN DIE DIESELPRYS, AANGEDRYF DEUR INTERNASIONALE GEOPOLITIEKE SPANNING, ONTWRIG- TINGS IN WÊRELD-OLIEVOORSIENING, WISSELKOERSBE- WEGINGS EN PLAASLIKE BRANDSTOFHEFFINGS. Ná ’n relatief gunstige begin van die jaar het die sluiting van die Straat van Hormoes vroeg in 2026 ’n skerp styging in dieselkoste veroorsaak, wat produsente se begrotings onder […]
TURNING GRAIN INTO GREATER VALUE
ONE OF MY STRONGEST REFLECTIONS FROM THE RECENT AFMA FORUM WAS THAT WE NEED TO RETHINK AGRICULTURAL COMPETITIVENESS. WE TOO OFTEN VIEW GRAIN, MEAT, DAIRY, AND PROCESSING AS SEPARATE INDUSTRIES, YET CONSUMERS BUY FOOD, NOT COMMODITIES IN ISOLATION. International markets likewise compete on the efficiency and competitiveness of entire value chains, not individual links. This […]
SKAKEL GRAAN OM IN GROTER WAARDE
EEN VAN DIE GEDAGTES WAT MY DIE MEESTE BYBLY NA AANLEIDING VAN DIE ONLANGSE AFMA-FORUM IS DAT ONS LANDBOUMEDEDINGENDHEID MOET HEROORWEEG. TE DIKWELS BESKOU ONS GRAAN, VLEIS, SUIWEL EN VERWER- KING AS AFSONDERLIKE BEDRYWE, MAAR VERBRUIKERS KOOP VOEDSEL, NIE KOMMODITEITE IN ISOLASIE NIE. Internasionale markte ding eweneens mee op grond van die doeltreffendheid en mededingendheid […]

























