Artikelreeks kyk na die hantering van grondsuurheid

Gepubliseer: 6 Julie 2026

41
Rentia Mynhardt,
SA Graan/Grain-
redakteur

Fertasa se Grondsuurheidswerkgroep in same­werking met Graan SA kyk in hierdie reeks van twaalf artikels na die oorsake, slaggate, in­vloed van en oplossing vir grondsuurheid. Hierdie gewilde reeks is oorspronklik in SA Graan/Grain gepubliseer en is beskikbaar op sagrainmag.co.za onder die “Article series”-skakel.

Lees die volledige reeks artikels hier: https://sagrainmag.co.za/article-series/grondsuurheid-reeks/