SA Grain February 2020

  • All
  • MINI-FOKUS - GRONDBONE
  • MINI-FOKUS KANOLA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

The impact of food safety – lessons learnt from China

With globalisation there has been a growing consumer demand for a wider variety of food, which has resulted in an increasingly complex and longer global food chain. With the rising world population, the intensification and industrialisation of agriculture to meet demands for food have created both opportunities and challenges for food safety. Climate change is […]

BRICS-geleentheid vra beter koördinering

‘n Paar dae na die elfde BRICS-besigheidsberaad in Brasilië, sit ’n hawelose man, Diego Rodrigues, in die skadu van die ikoniese Sugarloaf-berg in Rio de Janeiro. In die agtergrond dryf drie oliebore en ’n vloot vragskepe wat vaar oor die Atlantiese horison. Die Rio-hawe simboliseer ’n wêreldekonomie wat mense soos Diego uitsluit. Die opvallende ongelykhede […]

Buy agrochemicals from an accredited crop adviser

Agriculture in South Africa is based on more than just a business exchange or making a profit – it is based on human relationships and trust. However, if something goes wrong, it shakes these very foundations to the core and can leave a producer exposed – and often without recourse. Crop protection plays a critical […]

Kanolasaadpryse in 2020

Saad, as produksie-inset, maak ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word ingevoer vanaf Australië, Europa of Kanada, wat die voorsiening van voldoende hoeveelhede saad ’n uitdaging maak. Graan SA kommunikeer deurlopend met saadmaatskappye om te verseker dat die regte kultivars teen die regte hoeveelhede betyds beskikbaar is. Beskikbaarheid […]

’n Kykie na die grondboon- en kanolamark

21|01|2020 Alhoewel grondbone en kanola twee van die kleiner oliesade in die Suid-Afrikaanse produksie- en verbruikskonteks is, vervul beide hierdie gewasse ’n belangrike rol vir plaaslike produsente. Grondbone bied vir somergraanprodusente ’n goeie alternatief tot gewasse soos mielies, sonneblom en sojabone, terwyl kanola ’n beduidende rol speel in die wisselbousisteme van die wintergraanbedryf. Grondboonmark: Internasionale […]

Langplaas se lang pad na grondgesondheid

Genestel aan die voet van die Magaliesberge in die omgewing van Brits in Noordwes, lê Langplaas Boerdery waar die derde geslag Janse van Rensburgs tans boer – van ’n beskeie begin tot ’n trotse Zero Residue-etiket op hul produkte. Pieter (Langpiet) Janse van Rensburg, die patriarg van die familie, het in die jare veertig in […]

Verlaag die risiko vir kletodim-skade by kanola só

Kletodim is in baie gevalle die laaste onkruiddoder in Groep A (die ACCase-groep van onkruiddoders, FOP’s en DIM’s) wat effektiewe beheer gee teen eenjarige raaigrassaailinge. Gevolglik is dit ’n besonder belangrike onkruiddoder vir die bestuur van eenjarige raaigras sowel as ander grasonkruide. Die onkruiddoder word primêr gebruik om die probleem van weerstandbiedende grasonkruide te help […]

Faktore wat kanola se olie-inhoud beïnvloed

Alhoewel produsente in Suid-Afrika nie tans vir kanola se olie-inhoud betaal word nie, is dit steeds ’n baie relevante onderwerp wanneer dit by kanolaverbouing kom. Daar is basies drie faktore wat die olie-inhoud van kanola beïnvloed, naamlik omgewingstoestande, die genetika van die kultivars wat aangeplant word asook die produksiepraktyke wat toegepas word. Volgens navorsing gedoen […]

Kanolakultivars vir 2020 – hoe om te kies

Klimaat in die Wes-Kaap is wisselvallig en kan ook binne ’n seisoen wissel. Die Suid-Kaap het in 2019 binne twee dae gedurende Maart baie reën gekry, maar dit is opgevolg deur ’n besonder droë groeiseisoen. ’n Uiters warm September in die hele Wes-Kaap het die opbrengspotensiaal drasties verlaag. In sommige areas het ’n verwagte goeie […]

Groundnut industry at a crossroads

The Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) conducted a groundnut value chain study in 2019 with a focus on the trade competitiveness challenges faced by the industry and the impact of inconsistent tariff applications. The South African groundnut industry once again finds itself at a crossroads – this time with the possibility of more […]