SA Grain October 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • Uncategorized

Sunflower crop quality of the 2014/2015 production season

October 2016 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The final commercial sunflower crop figure of the 2014/2015 season, as overseen by the National Crop Estimates Liaison Committee, is 663 000 tons. The crop decreased by 20% (169 000 tons) compared to the 2013/2014 season as a result of drought conditions experienced. […]

Sojabone: ‘n Outomatiese keuse vir ‘n wisselboustelsel

October 2016 JAN DREYER, namens die Proteïennavorsingstigting Die 2015/2016-produksieseisoen was vir die meeste produsente ‘n vyfsterriller. Veral die westelike produksie gebiede het buitengewone weersomstandighede beleef – waarvan droogte en hitte die ergste was. Sou die langtermynvoorspellings van die aardverwarmingsprofete waar word, dan gaan die klimaat baie meer wispelturig raak. Voeg hierby die graanmarkte wat ook […]

Sjoe, wat ‘n rekord!

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain 23,92 t/ha…vermoedelik ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord! Ja, jy het reg gelees: 23,92 t/ha. Dít is hoeveel geelmielies mnr Erik Cloete van die plaas Sanctuary, Cradock, die afgelope seisoen onder vloedbesproeiing gestroop het. Cloete het Cradock Saadverspreiders se 20 ton-mielieklubkompetisie gewen – wat vir hom R40 000 se prysgeld […]

Graanfamilie se tuiste in Pretoria

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die moderne Graangebou en aanliggende Agri-Hub-kantoorpark wat deur die Mielietrust in Pretoria ontwikkel is, het oor die afgelope jare die tuiste van verskeie lede van die graanfamilie geword. Volgens mnr Leon du Plessis (uitvoerende bestuurder: L&L Landboudienste) is die Graangebou se doel om huisvesting aan graandiensverskaffers te verleen, […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

October 2016 — Dankbaar vir begrafnispolis ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Ons is almal bewus van die hoë kostes verbonde aan begrafnisse en hoeveel addisionele uitgawes daar met die afsterwe van ‘n geliefde gepaard gaan. As ‘n mens nie voorsiening daarvoor gemaak het nie, kan dit nogal vir jou (of jou geliefdes wat agterbly) ‘n […]

Droogte duur voort — hulp steeds nodig

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Produsente in sekere dele van Suid-Afrika sukkel steeds om die huidige seisoen te oorleef. Agri SA is besorg oor hul toekomstige lewensvatbaarheid. “Droogte is nie ‘n eenjaarverskynsel nie. Kontantvloei en produksiekrediet- aangeleenthede sal met ons wees vir die volgende twee tot drie jaar,” sê mnr Omri van Zyl […]

CLIMATE IS CHANGING — food and agriculture must too

October 2016 SHERYL HENDRIKS, director: Institute for Food, Nutrition and Well-being, University of Pretoria Drought has played a significant role in driving agriculture and food policy reform in South Africa. Drought is a recurrent theme in South Africa’s history. If nothing else, a drought exposes our vulnerability. The current drought has certainly raised the awareness […]

Why are wheat prices not trading at normal levels?

October 2016 DIRK STRYDOM, manager: Grain Economy and Marketing, Grain SA The international market currently has an ample supply of wheat. The International Grains Council expects the 2016/2017 marketing year to end with closing stocks of 228 million tons. This is 30% of the world production, which is forecasted at 743 million tons (Table 1). […]

The dangers of mycotoxin-producing Fusarium species on wheat

October 2016 CATHY DE VILLIERS and SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Wheat is one of the most important staple food crops in South Africa. Currently, wheat is produced in all nine provinces. The production areas of wheat depend on the soil type, soil depth, soil water content, the environment and the availability of irrigation […]

Results of three years’ national sunflower disease surveys

October 2016 MOSES RAMUSI and BRADLEY FLETT, ARC Grain Crops Institute, Potchefstroom The sunflower (Helianthus annuus L.) is the most important cultivated oilseed crop in South Africa. Annual production ranges from 500 000 tons to 700 000 tons. Sunflowers are hosts to many pathogens, which cause various diseases such as Sclerotinia head rot, Alternaria leaf spot, […]

OPTIMALE PLANTDATUM onder die loep

October 2016 CORNÉ VAN DER WESTHUIZEN, agronoom: Pannar Saad Die keuse van ‘n plantdatum is een van die belangrikste bestuursbesluite wat graanprodusente moet neem. Heel dikwels word die besluit geneem volgens heersende weers- en grondtoestande, of die aantal hektare wat geplant moet word. Plantgroei en -produksie se basiese boustene is sonligenergie, kool suurgas (CO2), water […]

Nuwe koringlyne ‘n hupstoot teen peste en plae

October 2016 VICKI TOLMAY en SCOTT SYDENHAM, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Suid-Afrikaanse koringprodusente word elke jaar met ‘n groot verskeidenheid peste en plae gekonfronteer. Soos een moedelose produsent dit stel: “Daar is ‘n ellende wat by elke omstandigheid pas.” Hoewel daar ‘n mate van waarheid in die stelling steek, is dit gelukkig nie waar die storie eindig […]

Kwaliteit van produksie-insette uiters belangrik

October 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Graan- en oliesadeprodusente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette. Waarom wil ‘n mens dan kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA onder steun deurlopend sy lede met die beslegting van inset dispute waar die kwaliteit van insette skade aan die lid se oes veroorsaak het. Algemene […]

Kies só die regte spuitkop

October 2016 GERRIT JANSEN VAN VUUREN, Villa Crop Protection Die gebruik van landbouchemiese middels bly een van die belangrikste aspekte van gewasproduksie in Suid-Afrika. Ten spyte van die navorsing en kwaliteitsbeheer wat gepaard gaan met die vervaardiging van landbouchemiese middels, word die registrasiehouers van hierdie produkte jaarliks deur produsente gekonfronteer met klagtes oor “Jou gif […]

Jan Taks se probleme met uitbetalings word aangespreek

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die dieselrabat-tameletjie wat die afgelope paar jaar voortgesleep het en gelei het tot agterstallige uitbetalings van dieselrabat- en BTW-eise aan produsente vorder goed, maar bly maar sukkel. SA Graan/Grain het met mnr Corné Louw (senior ekonoom: Graan SA) gesels om uit te vind wat die situasie tans is. […]

Grain SA focuses on research: Consortiums and multi-stakeholder partnerships

October 2016 MARINDA VISSER, manager: Grain Research and Policy Centre, Grain SA Following Grain SA’s internal restructuring, two units namely Grain Economy and Grain Research and Policy Centre, were established in line with our ever expanding mandate. Central to this was the need to escalate Grain SA’s active role in the co-ordination of needs-driven grain […]

Chemiese beheer van katbos

October 2016 MARLENE VAN DER WALT en ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Katbos, botaniese naam Asparagus laricinus, is in die volksmond ook bekend as bergkatdoring, fynkatbos, lang beenkatdoring of Ibutha (Zulu). Dit word geklassifiseer of ingedeel as een van die verklaarde indringerplante en is elke grondeienaar se nagmerrie, omdat die plante veral in weidingsgrasse indring en oorneem. […]

Wat is ensoötiese beesleukose?

October 2016 JAN DU PREEZ, besturende direkteur: Institute of Livestock Technology en veterinêre spesialis in Volksgesondheid Saamgevat Ensoötiese beesleukose is tans een van die grootste – indien nie dié grootste uitdaging nie – van Suid-Afrika se melkbedryf. Indien daar nie drasties iets daaraan gedoen word om ensoötiese beesleukose te probeer voorkom of te beheer nie, […]

RPO sit koppe bymekaar by kongres

October 2016 GERHARD SCHUTTE, Rooivleisprodusente-organisasie Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se nasionale kongres en konferensie het onlangs op Parys in die Vrystaat plaasgevind. Tydens die kongres is mnr Koos van der Ryst van die Noord-Kaap as nuwe voorsitter aangewys in die plek van mnr Lardus van Zyl, wat uitgetree het. Die Uitvoerende Raad van die RPO […]

Meer oor die Ebolavirussiekte

October 2016 JAN DU PREEZ, besturende direkteur: Institute of Livestock Technology en veterinêre spesialis in Volksgesondheid In kort Die virus word na die mens deur direkte kontak met wilde diere en vrugtevlermuise oorgedra en versprei dan in die bevolking deur middel van mens-tot-mensoordrag. Die siekte is ‘n direkte soönose en besmetting vind plaas deur noue […]

Hoeveel moet ek vir ‘n bul betaal?

October 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker As jy met beeste boer, gaan jy heel waarskynlik een of ander tyd ‘n bul benodig. Om te besluit hoeveel om vir die dier te betaal, is egter ‘n uitdaging. Gewoonlik is goedkoop koop, duur koop en duur koop is nie noodwendig reg koop nie. Elke produsent sal self moet […]

Conservation agriculture: Ultra-high stock density grazing systems

October 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, LINDEQUE DU TOIT, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA, GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute and ANDRÉ LUND, producer This article highlights the methods of utilising crop species that play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. Besides improving the physical, chemical, hydrological and biological properties of […]

Breër oorsig van die beesvleisbedryf

October 2016 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die afgelope jaar is gekenmerk deur uitdagende omstandighede in die landbousektor. Die hele bedryf het gebuk gegaan onder die ergste droogte in 100 jaar. Hierdie knellende droogte het in verskeie bedrywe van die landbousektor ‘n groter uitdaging as gewoonlik ingehou. Een bedryf wat veral swaar getrek […]

Bestuur jou graan- en veeprysrisiko só

October 2016 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die landbousektor het die afgelope paar jaar geweldige veranderinge ondergaan. Die veranderinge in die sektor strek vanaf plaasvlak reg deur die waardeketting tot en met die produk op die winkelrak. Die bedryf het meer gesofistikeerd geraak en oraloor verkondig advertensies dat produsente nie meer net produsente […]

Bedryf ek die regte beesproduksiestelsel?

October 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Lae winste is ook vir die veebedryf ‘n realiteit. Dit laat ‘n mens anders na sake kyk. Menige produsent wonder of ander veeproduksiestelsels nie dalk beter vaar nie, by voorbeeld: Is oom Gert wat met osse boer nie beter af nie? Om stelsels met mekaar te vergelyk, is gewoonlik nie […]

When Grain SA and the Jobs Fund join hands …and the story of two farmers

October 2016 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor It is common knowledge that Grain SA has long been committed to farmer development and assisting previously disadvantaged farmers in the commercialisation process. Another important part of the development programme has been the study group programmes. There are also more than 5 700 subsistence farmers who attend these meetings. These […]

Wat jy moet weet oor lidmaatskap

October 2016 DIRK KOTZÉ en TOIT WESSELS, albei ledebemarking en kommunikasiebeamptes: Graan SA Graan SA is ‘n outonome bedryfsorganisasie wat in belang van die graanprodusent in Suid-Afrika optree. Lidmaatskap is onderworpe aan ‘n vrywillige bedryfs heffing wat tydens die jaarlikse Kongres goedgekeur word. Indien daar meer as een produsent by ‘n boerdery betrokke is, kan […]

Verhaal van grane en oliesade in SA in e-formaat verpak

October 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain “As jy nie die geskiedenis ken nie, hoe weet jy waarheen gaan jy?” het mnr Crawford von Abo van Bothaville vroeër vanjaar opgemerk tydens ‘n persoonlike onderhoud vir Graan SA se opdragwerk oor die storie van die graan en oliesadebedryf. Dié wyse woorde deur een van die graanmanne […]

Tribunal furnished with info on SABMiller takeover

October 2016 JOHAN SMIT, managing editor: SA Graan/Grain Although Anheuser-Busch (AB) InBev has obtained the Competition Tribunal’s approval of its R1,5 trillion takeover of SABMiller on 30 Junie 2016, the approval is subject to far reaching conditions designed to address both public interest and competition concerns arising from the merger. According to a public statement […]

Sea change: Lessons organised agriculture should learn

October 2016 JANNIE DE VILLIERS, CEO: Grain SA The unexpected outcome of the referendum in the United Kingdom (UK) to leave the European Union (EU) showed remarkable similarities with regards to the reasons for the support for a somewhat controversial nominee as presidential candidate of the Republican Party in the US. Reading through the comments […]

Nuwe karperde vat voor by sorghum

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Graan SA se Sorghumwerkgroep het sedert Augustus vanjaar ‘n nuwe voorsitter en ondervoorsitter. Mnr Willem Groothof (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 13, wat in die Settlers-omgewing boer) is tydens die vergadering op 17 Augustus vanjaar tot voorsitter van dié werkgroep verkies nadat mnr Louis Claassen aangekondig het dat hy […]

Do not lose focus

October 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The 2015/2016 season now properly resembles a five-day cricket test. It is the last session of the fifth day with two more wickets in hand – and we are batting for a draw. It is heading for an end where nobody wins. It was a long, tough battle […]

Die groot gelykmaker

October 2016 Beste Grootneef, Soos alles op aarde met ‘n vervaldatum, het my liksens se geldige dae ook uitgeloop. Dit is mos dese dae net vyf jaar geldig. Wat op sigself nie ‘n slegte ding is nie – tot jy jou in die tou van hernuwing begeef. By die toetssentrum gekom, dag ek eers die […]