SA Grain February 2019

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • MINI-FOKUS - GRONDBONE
  • MINI-FOKUS KANOLA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Spreek probleme met kanolasaadkwaliteit tydig aan

February 2019 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA In 2018 het produsente verskeie probleme met die kwaliteit van kanolasaad ervaar. Dit is egter vir my aangenaam om te kan rapporteer dat die spesifieke maatskappy sy verantwoordelikheid nagekom het en nie kanolaprodusente in die steek gelaat het nie. Onder die Plantverbeteringswet word saad se kieming en […]

Só lyk saadpryse vir 2019

February 2019 In die kanolabedryf sal 2018 onthou word vir verskeie uitdagings wat saad betref. Dit het gewissel van tekorte aan ’n sekere gewilde kultivar as gevolg van voorsieningsprobleme vanuit Australië, tot by kiemingsdilemmas by ander. Graan SA het sedertdien hard daaraan gewerk om ’n herhaling van die tekorte aan hierdie kultivars in 2019 te […]

Kan KANOLAPRODUKSIE en BYE saamleef?

February 2019 DR GERHARD H VERDOORN, CropLife Suid-Afrika Skaars 20 jaar gelede was kanola net ’n gedagte onder die graangeledere, maar die gewas het vinnig wortel geskiet in baie dele van Suid-Afrika waar die geel blomme geil in die nasomer staan met beloftes van gesonde kookolie en smeermiddels vir vars brood wat meer as die […]

Grondbone en kanola: Wat gebeur in dié markte?

February 2019 Alhoewel die produksie van grondbone en kanola laer is in vergelyking met die meeste ander gewasse wat in Suid-Afrika geproduseer word (oppervlakte- en produksiegewys), is dit tog belangrike gewasse vir produsente in dié streke waar dit verbou word. Boonop het dit ’n tweeledige doel. Eerstens speel dit ’n belangrike rol in diversifisering. Produsente […]

WAARDEVOLLE grondboonwenke

February 2019 KOBUS VAN ZYL, senior landboukundige, Omnia Kunsmis Grondbone word in Suid-Afrika op ’n heelwat kleiner skaal as die vier groot graangewasse, naamlik mielies, koring, sojabone en sonneblom, aangeplant. Die grondboonbedryf is in vele opsigte uniek met ’n verskeidenheid uitdagings, maar bied ook net soveel geleenthede. Dink byvoorbeeld aan die bemarkingskanale wat radikaal van […]

Oesskattings in perspektief

February 2019 MARDA SCHEEPERS, senior statistikus: Voedselsekerheid en Oesskattings, Departement van Landbou, Bosbou en Visserye Die doel van die Oesskattingskomitee is om betroubare, akkurate, objektiewe en onpartydige oesskattingstatistieke vry te stel tot voordeel van al die rolspelers in die sektor, inter alia, produsente, finansiële instellings, insetverskaffers, kopers, vervoer-agente, verwerkers, landbou-ekonome en ander besluitnemers. Met verwysing na […]

Kultivarevaluasies: Hoe presteer geregistreerde kultivars?

February 2019 LOURENS DE KOCK, Grondboonwerkgroep, Graan SA Die huidige grondboonkultivarproef, Suid-Afrikaanse Grondboonkultivarevaluasie, is nou in sy derde seisoen. Dit is ’n inisiatief van die grondboonbedryf wat saam hande gevat het om kultivars in verskillende produserende streke met mekaar te vergelyk. Die mees uitstaande kultivar, wat in die 2017/2018-seisoen goed onder droëlandomstandighede presteer het, was […]

50th ANNUAL MEETING of APRES – in a nutshell

February 2019 LOUREINE MULLER, groundnut agronomist, Triotrade Gauteng For many a researcher and student that focus on the groundnut crop, the American Peanut Research and Education Society (APRES) has become the go-to congress where researchers and breeders from all over the globe gather to share information and advances in research. It has become an annual […]

Trailblazer for youth in agriculture

February 2019 IKAGENG MALULEKE, junior economist, Grain SA Most superheroes wear capes, but in real life, they do not. They come in the form of regular people like Mr Breyton Millford, who does extraordinary things for his community. Millford is an operations manager at Agri-Expo in the Western Cape. He was born in a town […]

GROWING world grain market can benefit local industry

February 2019 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain contributor South Africa is well placed to take advantage of expected growth in world grain markets. But to achieve it, we will have to establish better co-operation within the value chain and between industry and government. South African producers are the most productive in the world under current circumstances, but to use […]

GRAIN TRUSTS support sustainability Part 3: Winter Cereal Trust

February 2019 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain contributor The principal object of the Winter Cereal Trust is to undertake and/or financially support scientific, technical or industrial research with regard to winter cereals in South Africa. Secondary objects of the Trust are to further the winter cereal industry in South Africa: By supporting the maintenance of information required by […]

Genoomredigering op internasionale vlak bespreek

February 2019 DR MARINDA VISSER, bestuurder: Navorsing en Beleidsentrum, Graan SA ʼn Konferensie van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) oor genoomredigering, met spesifieke klem op toepassings in landbou en die implikasies daarvan vir gesondheid, omgewing en regulering, is verlede jaar in Parys in Europa gehou. Graan SA is deur dr Marinda Visser […]

Voorgestelde veranderings in koringgradering

February 2019 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die koringbedryf werk al meer as vier jaar aan ’n omdraaistrategie. Een van die mikpunte in dié strategie was om die graderingsmaatreëls te verander. Talle gesprekke en onderhandelings het binne die forum – en meer spesifiek binne die Handels- en Bemarkingswerkgroep – plaasgevind. Verskeie […]

Management of sorghum diseases

February 2019 PROF NEAL MCLAREN and LISA ROTHMANN, Department of Plant Sciences: Plant Pathology Division, University of the Free State Grain sorghum may be affected by a wide range of diseases. The incidence and severity of these diseases are growth stage and weather dependent. The current fluctuations in rainfall distribution and intensity, as well as […]

Management of Sclerotinia head and stem rot

February 2019 MARLESE BESTER and LISA ROTHMANN, Department of Plant Sciences: Plant Pathology Division, University of the Free State Sclerotinia sclerotiorum is a hemi-biotrophic fungal plant pathogen, therefore a biotrophic and necrotrophic pathogenic lifestyle is followed. This fungus has an extensive host range of more than 500 plant species, including sunflower, soybean and canola. These crops […]

Evalueer jou beesboerdery gereeld krities vir volhoubaarheid

February 2019 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die pryse van speenkalwers, ou koeie en slagbeeste het die afgelope jaar sywaarts beweeg. Heelwat ontleders, soos Absa en die vleispryse van mnr Chris Derksen, ondersteun dié stelling. Soos in die meeste landboubedrywe is die beesbedryf ook prysnemers. Dit veroorsaak dat dit vir produsente ’n uitdaging bly om aan te […]

Sustainability possible through appropriate partnerships

February 2019 DR MARINDA VISSER, manager: Research and Policy Centre, Grain SA Agricultural innovation is key to solving long-term food security challenges; future sustainability relies on continuous access to new technologies. This requires of South Africa’s finite science and technology resources, with appropriate partners, to prioritise and identify industry needs and then act strategically and […]

LOCATION DIFFERENTIAL investigated by expert from USA

February 2019 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain contributor During recent discussions between Grain SA and the JSE the decision was made to address the ongoing concerns regarding the effectiveness of the current location differential system. The JSE therefore contracted an independent expert, Prof Matthew Roberts, from the Department of Agricultural, Environment and Development Economics at the Ohio State […]

Congress 2019 to critically reflect on new footprint

February 2019 NICO VERMAAK, manager: Corporate Services, Grain SA The Grain SA Congress for 2019 will be presented at NAMPO Park, Bothaville, on 6 and 7 March. The theme for Congress will be ‘A critical reflection for a new footprint’. The opportunity will be used to consult with South African grain producers regarding challenges in […]

How many ‘away’ games still to come?

February 2019 JANNIE DE VILLIERS, CEO Our older producers always used to refer to the eighties when they spoke about challenging agricultural eras. They would tell the younger guys that what they are experiencing is nothing compared to what they had to go through in those years. But now even they are starting to think […]

Hoeveel “weg”-wedstryde lê nog voor?

February 2019 Jannie de Villiers, HUB Ons ouer produsente het altyd na die tagtigerjare verwys wanneer hulle oor uitdagende landbou-era’s gepraat het. Dan sou hulle vir die jonger manne sê dat dit wat hulle beleef, niks is teen wat hulle in daardie jare moes deurmaak nie. Maar nou begin selfs hulle anders dink…hulle begin nou ’n ander […]

’n Somerkersfees

Beste Grootneef Toe ons in die aanloop tot die feesdae van ’n Somerkersfees gesing het, kon niemand voorsien wat ’n dorre Kersdag op pad was nie. Ou Neef, op Kersdag was dit asof ’n Aga-stoof oor die Vrystaat staangemaak is. Die dwarrelwinde het oor die droë vlaktes gedraai, met net wolke van stof op die […]