Sojabone is ná mielies die grootste kontantgewas in Suid-Afrika, met glifosaattolerante kultivars wat tans meer as 90% van die aanplanting beslaan.
Glifosaattolerante sojaboonkultivars word al vir 20 jaar in Suid-Afrika aangeplant. Alhoewel die somerreënvalproduksiegebied nog...