SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

Swamsiektes wat koring teiken

Swamsiektes kan ’n koringprodusent se oes nadelig beïnvloed, daarom is tydige, korrekte identifisering belangrik. Vervolgens ’n paar riglyne om die belangrikste swamsiektes in koring te identifiseer asook om te kyk onder watter toestande hul...

BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings

’n Teken van die inligtingsera waarin ons leef, is die feit dat produsente goed ingelig is. In ’n oogwenk word inligting vanaf webtuistes bekom. Dit bring mee dat ’n produsent sommer self ’n paar...

Blended finance – enhancing lending to emerging agriculture

For almost three decades, the development of emerging agriculture in South Africa has been slow-paced. This is attested by the contributions of this segment to the agricultural output of the country, which ranges from...

Kanolakultivars presteer ten spyte van swartstam

Swartstam (Leptosphaeria maculans) is ’n wêreldwye pro­bleem en word beskou as moontlik die gevaarlikste siekte op kanola. Dit blyk ook dat daar in 2019 in die Swartland se nasionale kultivarproewe ’n swartstaminfestasie was. Die swam...

Swamsiektes op mielieblare: ’n samevatting

Mielieblaarsiektes is nie ’n nuwe verskynsel nie. Die verspreiding en intensiteit van mielieblaarsiektes verskil egter van jaar tot jaar weens veranderde weers­toestande in die groeiseisoen, plantdatums en verbouingspraktyke in ’n spesifieke land. Blaarsiektes in mielies...

Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie

Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...

Class Act NG – four adjuvants in one drum

The herbicidal efficacy of glyphosate and glufosinate is reduced by various external factors. These include salt antagonism from carrier water, spray droplet bounce, insufficient droplet spreading and reduced absorption because of low humidity. In the...

PIONEER SE NUWE DROËLANDKULTIVAR WYS SY STAAL

Betroubaarheid, stabiliteit en veral aanpasbaarheid van nuwe kultivars is van uiterste belang vir suksesvolle mielieverbouing. In ’n omgewing van konstante nuwe agronomiese benaderings en as gevolg van die on­voorspelbaarheid van klimaat (reën en temperatuur)...

JOHN DEERE WYS WEER SY UNIEKE GROEN

Gesels jy met enige NAMPO-besoeker, weet jy dat daar een standplaas is wat nie maklik misgeloop sal word nie: John Deere s’n! Jaar na jaar kry hierdie wêreldbekende handelsmerk dit reg om duisende voete...

DIE WAARDE VAN ’N GOEIE, geïntegreerde besigheidstelsel

Produsente in Suid-Afrika is hulle eweknieë wêreldwyd voor wanneer dit oor die aanwending van gevorderde tegnologie gaan. Lae subsidies, klimaatsomstandighede en arbeidsuitdagings dra waarskynlik hiertoe by. Metodes om boerdery meer doeltreffend, goedkoper en bekostigbaar te...

LATEST EDITION