Sorghum: Graan SA wil leemte met kultivarproewe vul

September 2016 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA Die sorghumkultivarevaluasie proewe wat tradisioneel die afgelope paar jaar deur die LNR-Instituut vir Graangewas se gedoen is, het weens verskeie redes tot stilstand gekom. Graan SA het...

Maak hierdie seisoen dubbel seker van insetaankope

September 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die nuwe plantseisoen vir somergrane lê voor die deur en die meeste produsente koop nou hul insetmiddele aan. Die ekonomiese omstandighede is egter nie altyd ideaal vir insetaankope...

Die ekonomie en kommoditeitsmarkte – vooruitsigte vir die nuwe seisoen

September 2016 Die ekonomie en kommoditeitsmarkte – vooruitsigte vir die nuwe seisoen LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die gesegde dat tyd nie stilstaan of vir niemand wag nie, is weer eens beklemtoon met die jaar...

Hoe beïnvloed droogtetoestande onkruiddodereffektiwiteit?

August 2016 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Oneffektiewe en selfs geen beheer van onkruide nie, is tydens die afgelope groeiseisoen aangemeld waar een van die ergste droogtes nog ondervind is. Asof droogtetoestande nie genoeg is...

Fusarium head blight incidence is on the rise, globally

August 2016 — Wheat Blast: A scary disease worth noting SCOTT SYDENHAM and CATHY DE VILLIERS, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Recently, research staff from the ARC-Small Grain Institute (ARCSGI) had the privilege of attending the 5th International...

Dít moet jy weet as jy GRONDBOONSAAD aankoop

August 2016 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Dit raak haas weer tyd vir grondboonsaadaankope. Hierdie jaarlik se aksie gaan gepaard met 'n besluit wat elke produsent moet neem aangaande die kwaliteit van die saad wat...

CA adoption in Europe very slow

August 2016 — Conservation agriculture tour to the United Kingdom and Germany HENDRIK SMITH, CA facilitator: Grain SA Compared to other world regions conservation agriculture (CA) development in Europe has been particularly slow, such as for example...

MAIZE LETHAL NECROSIS: Possible threat to local maize production

July 2016 BRADLEY FLETT and KINGSTONE MASHINGAIDZE, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom Maize (Zea mays L.) is the most important cereal crop in sub-Saharan Africa, covering over 25 million hectares, largely in smallholder farming systems that produce...

KULTIVARKEUSE: Hoe om die regte een te kies

July 2016 LEONARD OBERHOLZER, tegnologie ontwikkelingsbestuurder: Monsanto Kultivarskeuse is een van die belangrikste besigheidsbesluite wat ‘n produsent jaarliks moet neem. Produsente word oorval met inligting, proefresultate, bemarkingsmateriaal en ander media. Dit word al hoe moeiliker om...

‘n Blik op die saadpryse vir die 2016/2017-produksieseisoen

July 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA en LANDI KRUGER, datawetenskapkoördineerder: Graan SA Saad as produksie-inset maak tans ongeveer 13% van ‘n mielieprodusent se lopende produksiekoste uit, terwyl dit tien jaar terug 10% daarvan uitgemaak...

LATEST EDITION