Evalueer jou beesboerdery gereeld krities vir volhoubaarheid
February 2019
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan
Die pryse van speenkalwers, ou koeie en slagbeeste het die afgelope jaar sywaarts beweeg. Heelwat ontleders, soos Absa en die vleispryse van mnr Chris Derksen, ondersteun dié stelling. Soos in die...
Tweekolspinmyte op mielies onder die vergrootglas
January 2019
DR ANNEMIE ERASMUS, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Min produsente besef dat spinmyte algemeen in die laat seisoen in rypwordende mielies voorkom. Omdat die plante se blare in hierdie stadium besig is om van onder af te...
Mieliemark: Weerspieël huidige prysvormingsmeganisme effektiwiteit?
January 2019
Die dinamiek van die plaaslike mieliemark, veral in terme van die verwerking, het oor tyd redelik verander. In terme van produksie, word die meeste geelmielies onder normale omstandighede in die oostelike gedeeltes van...
Kunsmis tans relatief “DUURDER” as normaal
January 2019
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
Afhangende van die gewas, kan kunsmis tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uitmaak. Omdat kunsmis so groot deel van ’n produsent se...
GEHALTEVERSEKERING in die produksie van landboumiddels
January 2019
DR GERHARD H VERDOORN, CropLife Suid-Afrika
Graanprodusente spandeer amper 10% van hulle produksiekoste aan landboumiddels, oftewel, plaagdoders en aan verwante produkte soos benatters, kleefmiddels en buffers. Enige van die insette soos saad, kunsmis en...
CARBON EMISSIONS of grain farming in the Western Cape assessed
January 2019
LORREN DE KOCK, associate practitioner: Blue North and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA
Grain SA initiated the Carbon Footprint Project, with Phase 1 of the project aiming to calculate and compare...
Voorneme om te plant en nuwe seisoen-voorraad
December 2018
In die somergraanmark is daar verskeie faktore wat ’n groot rol in plaaslike prysvorming speel. Hierdie faktore sluit internasionale pryse, die wisselkoers, die plaaslike produksie-omstandighede en voorraadvlakke in.
Met die aanvang van die nuwe...
The effects of herbicides on soil life Part 4: Earthworms
December 2018
DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
Whilst the use of effective herbicides may provide a feasible option for enhancing weed control, it can become a...
STYGING in internasionale pryse en wisselkoers die sondebokke
December 2018
In 2018 was die skerp styging in die ruolieprys, internasionale kunsmis- en landbouchemikalieëpryse en die wisselvalligheid van die wisselkoers beslis ’n doring in die vlees van die plaaslike mark. Die Brent-ruolieprys het vanaf...
Sojaboondifferensiaal nie geïmplementeer nie
December 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
Die differensiaal is ’n uitdaging wat al vir verskeie jare op die tafel is en wat al in verskeie vergaderings tot warm gesprekke gelei het....