Skoleprogram by NAMPO Kaap sal belangstelling in landbou bevorder

Die landbouskoleprogram wat by NAMPO Kaap 2022 van stapel gestuur is, is deur 200 leerders van ses skole bygewoon. Alfreda Mars, koördineerder van NAMPO Kaap se skoleprogram, sê: “Die terugvoer van beide leerders en...

Graan SA verteenwoordig produsente by IGC-konferensie

In die week van 12 tot 16 Junie was die wêreld omtrent ’n bedrywige plek. Die Suid-Kaap, tesame met die Swartland, het historiese hoë reënval ervaar. Verder noord was somerreënvalprodusente volstoom besig om hierdie...

Sasol landboutrust neem landbou vorentoe

Oor die afgelope dekade het die Sasol Landboutrust aansienlike bydraes tot verskeie bedrywe in die Suid-Afrikaanse landbousektor gelewer. Dié trust is in Maart 2012 deur Sasol Chemical Industries Beperk met ’n skenking van R30 miljoen...

Precision farming drones are not just about flying

‘Drones have become increasingly popular in agriculture, where they have proven to be valuable tools for precision farming. In South Africa, the use of drones in agricultural practices, specifically for spraying pesticides, has gained...

Is agriculture the new right to repair frontier?

By this stage most South Africans would have heard something about the Guidelines for Competition in the South African Automotive Aftermarket or the consumer’s right to repair, a term more commonly used. But there...

Harnessing AI in farming and agricultural equipment

As the global population continues to rise, the agricultural sector faces significant challenges in meeting the increasing demand for food, while also addressing issues such as resource scarcity, climate change, and labour shortages. However,...

Data harvesting: privacy concerns and opportunities

Producers are generating an unprecedented volume of data, encompassing diverse aspects such as specific crop yields, livestock health, soil composition profiles, drone and satellite imagery, and more. Whenever I am asked to speak about...

Lang wag op werktuie – is daar lig in die tonnel?

Dit lyk asof die agterstand in die voorsiening van landbouwerktuie, onderdele en mikroskyfies binne die volgende drie maande iets van die verlede behoort te wees. Volgens Tallie Giessing, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (SALMA), begin...

Totsiens, maar nie vaarwel

‘n Yskoue Vrystaatse wintersaand is omtower in ’n gesellige hoofbestuursfunksie op NAMPO Park. Dié jaarlikse geleentheid se doel is om erkenning te gee en om behoorlik afskeid te neem van Graan SA-lede wat voorheen...

Stille stryd van die akkerbouers

Die lewe van ’n graanprodusent is ’n roeping van passie en vasberadenheid – ’n leefstyl wat innig verbind is met die grond en die wisselvalligheid van die natuur. Te midde van die eise en...

LATEST EDITION