Hoe bly ek kuberveilig?

Inligting is ’n waardevolle bate vir besighede en individue, waarsonder die meeste organisasies nie kan funksioneer nie. Inligting en rekenaarbronne word egter al hoe meer deur kwaad­willige aanvalle geteiken. Selfs landboukuberveiligheid is ’n toe­nemende...

Iets vir almal by vanjaar se Kersmark

Graan SA het vanjaar met OFM as mediavennoot hande gevat vir die OFM NAMPO PARK Kersmark wat vanaf 24 tot 27 November op NAMPO Park buite Bothaville beplan word. Volgens Toit Wessels, assistentbestuurder: Bemarking en...

Nagraadse rigtings steeds in aanvraag

Wêreldwye statistiek bevestig dat die landbou­sektor ’n uitnemende werkverskaffer met ’n wye reeks vertakkinge en spesialisvelde is. Die vraag is egter of daar werklik in Suid-Afrika nog goeie werksgeleenthede in die landbou vir persone...

Impak van baie reën op graanoeste ondersoek

Hewige neerslae in dele van die Vrystaat en Noordwes het verskeie landbou-organisasie genoop om die regering te versoek om distrikte waarin die landbougemeenskappe die swaarste getref is as rampgebiede te verklaar. Volgens Graan SA wys...

Unieke studiegeleentheid by Reitz landbou-akademie

In 2018 het SA Graan/Grain berig oor die Reitz Akademie – die breinkind van verskeie rolspelers, waaronder Graan SA en Hoërskool Reitz, wat op daardie tydstip in die beginstadium was. Hoërskool Reitz is die...

Wanneer familie saam boer

Deel 1 – Oorsig Familie-ondernemings lewer ’n beduidende bydrae tot die wêreld- asook Suid-Afrikaanse ekonomie. Na raming kan sowat 70% tot 90% van ondernemings in ontwikkelende ekonomieë as familie-ondernemings geklassifiseer word. In Suid-Afrika is die...

NAMPO 2022 – beleef dit!

Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, is na ’n twee jaar lange afwesigheid gereed om weer ’n skouspel buite Bothaville aan te bied vanaf 16 tot 20 Mei...

Growth potential abounds for sorghum, study shows

Did you know that the humble sorghum grain is high in dietary fibre, assists in digestion, prevents celiac disease and allergies, is rich in antioxidant phenolic compounds – and yet is the least utilised...

Agronomy and Plant Health Road Shows address current issues

Grain SA is currently embarking on a countrywide research road show which includes topical issues such as climate, agronomy and plant health. At the event at NAMPO Park on 3 October, Dr Godfrey Kgatle (research...

Is dit tyd vir die swanesang van die landboukundige?

Die landbousektor bevind homself midde-in ’n digitale rewolusie met al die nuwe toerusting en platforms wat nou beskikbaar is. Maatskappye belê miljoene in toepassings en platforms om inligting te ontleed, bedreigings soos siektes en...

LATEST EDITION