Fertiliser quality on par; 2020 survey shows
In 2017 a memorandum of understanding for the funding and management of the fertiliser and lime quality monitoring project was entered into by and between the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (now Department...
Graan SA se nuwe bemarkers
Westelike produksiegebiede
Lombard van Dyk van Hoopstad is van 1 Mei aangestel as Graan SA se bemarker vir die Wes-Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap. Hy is gebore en getoë in Pretoria en het na skool...
Ontmoet die nuwelinge op Hoofbestuur
Graan SA se eerste virtuele kongres met die tema, “Geloofwaardigheid van die Graanmark”, is vanjaar op 3 en 4 Maart aangebied. Vyf nuwe hoofbestuurslede is tydens die geleentheid verkies, vir streke waarin vakatures ontstaan...
PIETER TALJAARD: NEW CEO OF GRAIN SA
Grain SA today announced that Dr Pieter Taljaard is appointed as the organisation’s new CEO. He will take over the reins from Jannie de Villiers from 1 September 2021 following Jannie’s earlier announcement that...
Vrywillige heffings stadig uit die blokke
Die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT) wat in Oktober 2020 deur die bedryf in werking gestel is, het ’n stadige wegspring gehad en die heffingbetalings is nog nie na wense nie. So vertel Leon du Plessis...
Saadpryse vir nuwe seisoen warm uit die oond
Afhangende van die plantestand, maak saad as produksie-inset tussen 10% en 17% van ’n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing in genetika en tegnologie, bly saad een van die belangrikste insette om...
Outlook uncertain amidst global market turmoil and COVID disruptions
The past year has been characterised by exceptional volatility. The COVID-19 pandemic and measures implemented to curb its spread, resulted in the largest economic contraction in South Africa since 1946.
When the pandemic first started,...
Dié boeredae ’n vertoonvenster vir bewaringslandbou
Die Bewaringslandbouboere-innoveringsprogram (BL BIP), wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in die 2020/2021-seisoen ’n paar nuwe en belangrike projekte aangepak.
Twee nuwe studiegebiede onder kommersiële graanprodusente lê in die...
Kolleges leer meer hóé as waarom
Besorgde ouers vra dikwels of hulle hul kind met gemoedsrus na ’n landboukollege kan stuur. Sal die kind behoorlik toegerus word vir die uitdagings in die hedendaagse landboumilieu? Sal hy of sy geredelik werk...
Grain Research Programme: plans and progress
Worldwide, grain industries rely on a strong base of research to address challenges, increase profitability and promote sustainability. In South Africa, capacity has become severely eroded, leaving the industry with a significant shortage of...















