Kom bekyk dié nuwighede by NAMPO

“Ek was daar, het dit gedoen, die T-hemp gekry.” Dié gesegde beteken dat jy nie weer hoef te gaan nie. Jy het dit een maal beleef en dit is genoeg. Dít is egter geensins...

NAMPO gaan voort ten spyte van swaar reën

Graan SA en die NAMPO-bestuurspan het alle uitstallers, besoekers en vennote gerusgestel dat die 2025 NAMPO Oesdag steeds soos beplan van 13 tot 16 Mei op NAMPO Park sal voortgaan. Dit volg ná abnormaal...

VLOEDE VERWOES: daadwerklike ingryping nodig

Graanprodusente van Limpo­po en Noordwes het verwoestende skade gely met die onlangse vloede in Februarie. Ongeveer 17 000 ha lande en 20 000 ha weiding het oorspoel nadat 270 mm reën binne ses en...

SOK pak weer landboukwessies aan

Die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) het op 19 Maart ’n inligtingsdag by Laerskool Humansvlakte buite Bothaville gehou waar die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou onder meer bespreek is. Verskeie swaargewigsprekers het by die geleent­heid opgetree, waaronder prof Ferdi...

South African congress trip puts life in perspective

It is remarkably easy with the unprecedented current political turmoil both at home, in Europe and the US to become totally distracted from actual farming and the business reality we now face in unsupported...

Graan SA beding nuwe voordeel vir lede

Suid-Afrika het een van die mees diverse, modernste en produktiefste landbousektore in Afrika. Suid-Afrikaanse produsente neem leiding met die implementering van tegno­logie en die verhoging van produktiwiteit. Verskeie aspekte plaas druk op die winsgewendheid...

Ryk geskiedenis plavei die toekomspad

Graan SA se werksessie met oud-Raadslede wat in April op NAMPO Park aangebied is, het nie net strategiese rigting gegee vir die pad vorentoe nie, maar was ook ’n kragtige herinnering aan die ryk...

Jong boer waardeer wat sy pa doen

April se held: Naas Muller “Hy het my geleer hoe om ’n boer te raak; en hy is lief vir wat hy doen.” Dit is die opsomming van Alec Muller (14) van Mosselbaai se nominasie...

’N GEWONE PLAN? Nee, ’n boereplan!

Die Boereplanne-kompetisie lok jaarliks groot belangstelling by die NAMPO Oesdag. ’n Totale prysgeld van nagenoeg R50 000 is vanjaar op die spel. Donald Brink, verkoopsbestuurder by Omnia, sê dat Bertus Goosen, ’n gereelde deelnemer van...

GESONDE GROND BETEKEN SKOON VLEIS

Sestien jaar gelede was wind- en watererosie die rede hoekom Danie Slabbert, produsent in die Reitz-omgewing, besluit het om sy konvensionele boerderypraktyk van koers te laat verander. Dit was die begin van skoon word:...

LATEST EDITION