Nuwe implemente ’n bewys van veerkragtigheid deur innovasie
NAMPO 2026 was weer eens ’n uitstalvenster vir innoverende idees en nuwe produkte. Vervaardigers het na die behoeftes van produ-
sente geluister en heelwat nuwe idees is vanjaar tydens die land-
bouhandelskou ten toon gestel.
Die gebruik...
Farmer of the Year finalists reflect growth among developing grain farmers
Every year, the Phahama Grain Phakama (PGP) Farmer of the Year competition provides a valuable picture of how developing grain farmers are progressing. This year’s 16 finalists, representing nearly 2 390 ha across six...
Let hierna op as dit kom by kunsmis- en kalkaankope
Elke seisoen lewer die monitering van kunsmis-, kalk- en gipsprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word dieselfde ongemaklike bevinding op: Sommige produkte wat aan produsente gelewer word voldoen nie aan hul geregistreerde vereistes nie.
In die...
NAMPO Kaap 2026: Saam groei ons
NAMPO Kaap 2026 vind van 9 tot 12 September op Bredasdorp Park in Bredasdorp plaas en bring produsente, landboubesighede, navorsers, diensverskaffers en gemeenskappe van oor die hele landbouwaardeketting bymekaar.
Aangebied met die tema “Saam groei...
Fertasa holds its 66th annual congress
The Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) hosted its 66th annual congress on 21 May at the Blaauwberg Beach Hotel, bringing together industry stakeholders, researchers, and agribusiness representatives to engage on key developments shaping...
Dieremaniere steeds lekkerby NAMPO
Daar was dalk nie vanjaar gespletehoefdiere by die NAMPO Oesdag te sien nie, maar dit het beslis nie die mensevoete van die diereafdeling weggehou nie. Talle kreatiewe en innoverende metodes het steeds die boodskap...
Graan SA verwerp besluit oor koringtarief
Die finale uitkoms van die koringtariefwysigingsondersoek is ten sterkste deur Graan SA verwerp, ná bevestiging in die Staatskoerant dat die dollar-gebaseerde verwysingsprys (DBRP) vir koring onveranderd op $279/ton sal bly en dat geen outomatiese...
In die spore van die OU MANNE
Daar is min dinge wat soveel waarde het soos ’n tafel vol mense wat dekades se ervaring, stories en wysheid deel. By Graan SA glo ons dat die toekoms nie net gebou word deur...
Record crops and growing carry-over stocks: Why then are SA exports slow?
South Africa finds itself in the position of producing yet another record maize and soybean crop. However, despite the large surpluses available for export, deep-sea exports have failed to gain the momentum that many...
New barley malting facility requires 125 000 tons yearly
South Africa’s barley industry is entering a new phase of growth as Soufflet Malt and HEINEKEN Beverages invest in a localised brewing and malting value chain that links local producers more directly to long-term...















