Digital agriculture platforms in support of biosecurity
Pests and diseases of crops have the potential to impact a producer’s yield and may affect trade depending on the quarantine status of that pest or disease. Therefore, effective monitoring and surveillance of the...
Konstitusionele Hof bied sekerheid vir waterreghouers
Die Konstitusionele Hof het onlangs beslis dat waterreghouers wel daarop geregtig is om sodanige regte oor te dra ooreenkomstig die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet Nr. 36 van 1998). Die uitspraak het verder...
Graandiefstal ’n groeiende probleem
Die waarde van graan het oor die afgelope vyf jaar aansienlik toegeneem en ongelukkig het misdadigers groter belangstelling in graandiefstal begin toon. Die diefstal van graan hou nie net verband met die oesseisoen van...
JP Meintjes: spesialisering sy sleutel tot sukses
JP Meintjes, een van die Graanprodusent van die Jaar-finaliste van 2022, en sy vrou, Esri, boer in die Viljoenskroon-area. JP is ’n mielieprodusent wat ook ’n klompie vee op die uitvalgedeeltes van die plaas...
Researchers discuss the effect of climate change on grain production
A panel discussion on climate change and its impacts on our past, current, and future research trends was held as part of the second National Grain Research Programme (NGRP) research day at Stellenbosch University...
Reitz se landboudag ’n groot sukses
Hoërskool Reitz het op 21 April hul tweede Jeug-en-Landboudag aangebied waar jongmense meer oor vele aspekte van die landbou te wete kon kom.
Anneke Smith, wat met die reëlings gemoeid was, sê die doel van...
Navorsing verbeter doeltreffendheid op plaasvlak
Die landbousektor is soortgelyk aan ander bedrywe wanneer dit kom by produksieprosesse, voorsieningskettings, fasiliteituitlegte en mensehulpbronbestuur en benodig meer bedryfsingenieurs wat toegepaste navorsing doen om praktiese waarde op grondvlak toe te voeg.
Uitdagings is ook...
Buiteland wink vir dié wat landbou neem
Hoërskole begin toenemend om landboustudierigtings aan te bied en vele van hulle doen dit in samewerking met organisasies in die privaat sektor.
So het Hoërskool Martin Oosthuizen hande met Raisins SA gevat om ’n wynakademie...
Maize trust bursaries advance agricultural research
The Maize Trust bursary scheme is a financial support scheme that is aimed at providing funding for students pursuing undergraduate and postgraduate studies in the field of maize technology in South Africa. The bursaries...
Iets vir elke vrou
Daar was vanjaar ’n drietal Adams wat die Evas as deel van NAMPO se Vroueprogram trakteer het. En was dit ’n heerlike bederf!
Elke vrou het ’n bederfsakkie van Afgri, wat vanjaar hul honderdste bestaansjaar...














