Bekendes kuier saam in die wit tent
Met kykNET as die nuwe hoofborg van die vroueprogram, is ’n paar bekende gesigte op die terrein van NAMPO Park opgemerk. Dames kon heerlik ontspan en saam met dié sterre in die groot wit...
ERVARING en VISIE laat veeprogram gedy
Drie dekades plus nog drie jaar – dit is hoe lank Wimpie Rossouw reeds die leisels by NAMPO se veekompleks en -program met besondere bekwaamheid vashou. As ’n mens die som maak, is dit...
Uitdagings lei tot BOEREPLANNE
Soos altyd was Graan SA, Omnia Nutriology en Landbouweekblad se Boereplanne-kompetisie ’n gewilde stopplek vir Oesdagbesoekers. Dit was vanjaar die 37ste keer dat dié kompetisie, waar vindingryke planne ten toon gestel word, aangebied is....
Kollig op voedselwaardeketting met PLAASKOMBUIS-KONSEP
Elke bord kos op die etenstafel is ’n bevestiging van ons almal se betrokkenheid in primêre landbou en dit is waarom Syngenta vanjaar besluit het om met Landbouweekblad hande te vat en die Plaaskombuis-konsep...
NAMPO se werklike sukses lê in vennootskappe
Graan SA se 56ste NAMPO Oesdag, wat van 14 tot 17 Mei 2024 op NAMPO Park net buite Bothaville aangebied is, word allerweë as ’n groot sukses beskou. ’n Rekordgetal van 86 474 besoekers...
NAMPO se werklike sukses lê in vennootskappe
Graan SA se 56ste NAMPO Oesdag wat van 14-17 Mei 2024 op NAMPO Park net buite Bothaville aangebied is, word allerweë as ’n groot sukses beskou. ’n Rekordgetal van
86 474 besoekers oor die vier...
Yellow maize imports – first vessel in five years off-loads in Cape Town
In agricultural circles much has been written about the warm El Niño weather pattern and the drought that it has caused at farm level. On 25 April 2024, the Crop Estimates Committee (CEC) estimated...
Rolspelers in graan gesels saam oor stabiliteit in vooruitgang
Nagenoeg 70 landboumaatskappye en -instansies het by die Protea-hotel in Stellenbosch bymekaargekom vir die 39ste simposium en algemene jaarvergadering van die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (GOSA). Dié geleentheid, wat op 18 en 19 Maart gehou...
SANC seed beetle COLLECTION IMPRESSES
On his first visit to the South African National Collection of Insects (SANC), Dr Geoffrey Easton Morse looked in amazement at the quantity and quality of the specimens in the beetle collection. Dr Morse...
Look after your SKIN
Producers or individuals working on a farm are often exposed to various work-related hazards such as skin conditions caused by frequent exposure to, application and handling of pesticides, fertilisers, herbicides, and other chemicals.
Handling of...















