Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

Oktober 2018 – Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente...

Só word bemarkingsjare bepaal

08/10/2020 Die plaaslike graan- en oliesademark het ’n baie sikliese tendens, wat die voorrade en die vloei van graan beïnvloed. Dit is belangrik vir rolspelers in die bedryf om die plaaslike markte se siklisiteit te...

Kwantifiseer impak van swakker WM-grade

28 Oktober 2020 – Witmielies speel ’n belangrike rol in die plaaslike konteks, aangesien dit as stapelvoedsel vir ’n groot deel van die land se bevolking dien. Die meeste plaaslik verwerkte witmielies word gemaal tot...

Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep

Junie 2017 – “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die...

Useful trading mindmap

September 2020 –

Understanding the wheat import tariff

September 2017 – South Africa produces an average of 1,7 million tons of wheat annually, while the annual average total commercial demand for wheat amounts to just over 3 million tons. In order to...

Styging in saadpryse druk die meter in die rooi

12 Junie 2023 – Deurlopende insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – is een...

El Niño: Wat kan ons uit die geskiedenis leer?

23/05/2023 Volgens ekonomie 101 word prysbepaling tot ’n groot mate deur vraag en aanbod beïnvloed. Dieselfde geld vir prys­bepaling in die graanmarkte. Dit is wel nie so eenvoudig as om net te kyk na die...

Chemiepryse: Nog ’n inset wat kopseer veroorsaak

6 September 2022 – Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om in die plaaslike vraag te voorsien. Die wêreld se waardekettings is omvergegooi deur die COVID-pandemie – en net toe die situasie...

Strukture van ’n termynmark

13/02/2023 Termynbeurse bied ’n gesentraliseerde fasiliteit waar kopers en verkopers ontmoet. Die reëls, prysverslaggewing en produkaanbiedinge (termynkontrakte) van ’n beurs stel sy lede (kommersiële firmas en individue) in staat om die prysrisiko’s verbonde aan hul...

LATEST EDITION