Useful trading mindmap

September 2020

El Niño: Wat kan ons uit die geskiedenis leer?

23 Mei 2023 – Volgens ekonomie 101 word prysbepaling tot ’n groot mate deur vraag en aanbod beïnvloed. Dieselfde geld vir prys­bepaling in die graanmarkte. Dit is wel nie so eenvoudig as om net...

Bestuur die graanmarkte: ’n gids tot instrumente en strategieë

12 Februarie 2024 – Deel 1 In die dinamiese wêreld van landbou is doeltreffende bestuur in die graanmarkte uiters belangrik vir produsente om nie net risiko’s te versag nie, maar ook om opbrengste te optimaliseer. Hierdie...

Protokolle vir uitvoer na China

4 September 2023 – Om te kom by die uitvoer van Suid-Afrikaanse mielies na China was ’n lang pad. In 2014, na die proses al etlike jare vantevore begin is, is die uitvoerprotokol tussen...

Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep

Junie 2017 – “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die...

Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

Oktober 2018 – Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente...

Só word bemarkingsjare bepaal

8 Oktober 2020 – Die plaaslike graan- en oliesademark het ’n baie sikliese tendens, wat die voorrade en die vloei van graan beïnvloed. Dit is belangrik vir rolspelers in die bedryf om die plaaslike...

Styging in saadpryse druk die meter in die rooi

12 Junie 2023 – Deurlopende insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – is een...

Strukture van ’n termynmark

13 Februarie 2023 – Termynbeurse bied ’n gesentraliseerde fasiliteit waar kopers en verkopers ontmoet. Die reëls, prysverslaggewing en produkaanbiedinge (termynkontrakte) van ’n beurs stel sy lede (kommersiële firmas en individue) in staat om die prysrisiko’s...

Gradering van graansorghum – waarom en wat behels die proses?

4 September 2023 – Graderingsregulasies is ’n stel gestandaardiseerde reëls waarvolgens die kwaliteit van graansorghum bepaal word. Hierdie reëls is belangrik om regverdigheid in die verhandeling van graan te verseker. Die verskillende grade van graansorghum...

LATEST EDITION