Wintergraan: hoogste oes op rekord

16/11/2021 Wat wintergrane betref, was die afgelope twee bemarkingseisoene (vorige en huidige seisoen) oor die algemeen uitstekend. Toestande in veral die Wes-Kaap, waar die meeste wintergrane geproduseer word, was uiters positief en het gestrek vanaf...

Keeping things honest: improved specs; more audits

The Johannesburg Stock Exchange (JSE) commodities market, still commonly referred to as Safex by many market participants, has been processing physical deliveries in completion of its grain derivative contracts for 25 years. Price risk management...

Sonneblomsaad – laer produksie se impak op prys

06/10/2021 Die Suid-Afrikaanse sonneblomsaadmark het die afgelope paar jaar wankelrige toestande beleef. Oor die algemeen is die tendens rakende oppervlakte en aanplantings van sonneblomsaad in Suid-Afrika redelik sywaarts, met ’n groter oppervlakte wat gewoonlik gedurende...

Perfect storm hitting local diesel prices

The price of crude oil has increased tremendously in the past few months. This was due to a steep fall in China’s refinery activity in July and unexpected outages during August, forcing a decline...

Maatskappye maak planne om tekorte te verhoed

’n Toename in die aanvraag na landboumeganisasie die afgelope jaar, COVID-19-inperkings en die sluiting van fabrieke asook die onluste en die lamlê van die Durban-hawe in Julie het bygedra tot ’n perfekte storm betreffende...

Record high fertiliser prices threaten profitability

Since the beginning of 2021 international fertiliser prices have been rising steeply. However, for the better part of 2021, the rand has been strong, therefore moderately cushioning the local industry against the total impact...

Mieliemeel bly die goedkoopste stapelvoedsel

08/09/2021 Die graan- en oliesadebedryf speel ’n belangrike rol in die versekering van voedselsekerheid in Suid-Afrika. Graan- en graangebaseerde produkte maak meer as 70% van die basiese voedselmandjie uit wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) gebruik om...

Sorghum – waar lê die voorrade?

04/08/2021 Die Suid-Afrikaanse sorghummark was die afgelope 20 jaar meestal onder druk wat betref produksie en verwerking. Die produksie van sorghum ding om hektare mee met gewasse soos mielies, sojabone en sonneblom. Relatiewe winsgewendheid tussen gewasse...

Plaaslike sojabone kan internasionaal meeding

Die sojaboonbedryf is een van die groter suksesverhale binne die graan- en oliesadebedryf die afgelope tien jaar. Dit was veral omdat die waardeketting saam kon beplan om seker te maak dat die bedryf groei. Produsente...

Ring tests allow for greater accuracy in grading

The annual preharvest grading proficiency testing schemes for different grains and oilseeds originated from a need identified by the members of Agbiz Grain to evaluate the grading expertise of their graders in an independent...

LATEST EDITION