Hoogste pryse nog vir brandstof – só word dit bepaal

Suid-Afrika ervaar tans die hoogste brandstofpryse in die geskiedenis. Dit is nie net ’n klip in die skoen vir produsente nie, maar vir die hele waardeketting tot by die eindverbruiker. Elke produk moet deur...

What is driving current commodity market movements?

01/03/2022 Every production season holds its own risks and unforeseen events. The 2021/2022 marketing season is ending off with several unexpected events driving current market movements. Recently, commodity contract prices had some volatile reactions to...

Will cable theft and rail inefficiencies derail maize exports?

In order to better comprehend the impact of rail cable theft on the maize industry, the importance of the maize export programme and the necessity of an efficient maize value chain have to be...

What is driving current commodity market movements?

01/03/2022 Every production season holds its own risks and unforeseen events. The 2021/2022 marketing season is ending off with several unexpected events driving current market movements. Recently, commodity contract prices had some volatile reactions to...

Vervoer – die vlieg in bedryf se salf

31/01/2022 Die plaaslike graan- en oliesademark het oor die afgelope 25 jaar sedert die ontstaan van die vrye mark ingrypende veranderinge ondergaan. Die produksie van mielies het ’n volgehoue groeitendens getoon oor hierdie tydperk, met...

New export markets explored for soybeans

Globally over the past 20 years, soybean has been dynamic, with double the area planted and expectation of further expansion in future. Developments in the global soybean market since 2020 have resulted in the...

Wes-Kaapse prysopnames wys groot verskille uit

Enige graanwaardeketting se eerste skakel is landbou-insette. In ’n tyd waar produ­sente geweldige prysdruk ervaar, is dit deur­slaggewend om seker te maak dat die regte pryse vir insette betaal word. Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen het afgeskop met...

Rekordoes weer plaaslik verwag

18/01/2022 Die internasionale mark vir groente- en plantaardige olies het die afgelope jaar goeie ondersteuning gevind en het meestal sterker verhandel. Dit was ook die geval vir die internasionale kanolamark waar ongunstige produk­sietoestande gelei het...

Kanolasaad vir 2022: Beskikbaarheid kan pla

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se lopendeproduksiekoste-rekening uit. Al Suid-Afrika se behoeftes aan kanolasaad word ingevoer vanaf Australië, Europa of Kanada – en hierdie seisoen selfs van Argentinië. Beskikbaarheid van saad Daar...

Price increases a great concern

The COVID-19 pandemic started a chain of events in 2020 that escalated into a perfect storm that now threatens economies worldwide. Over the past two years, the economy has been fluctuating within an environment...

LATEST EDITION