Is katoen dalk die oplossing?

’n Gewas wat deesdae in die westelike verbouings­areas produsente se be­langstelling prikkel, is katoen. Hierdie gewas is die laaste paar jaar met groot sukses in die Schweizer-Reneke-omgewing aangeplant. Winsgewendheidsgewys wil dit voor­kom of katoen dalk...

Vaste koste: stille bedreiging vir enige onderneming

In die meeste gevalle hou boerderybesighede goed rekord – hoofsaaklik om die Ontvanger gelukkig te hou of om aansoek te doen vir krediet. Die finansiële state wat die rekenmeesters opstel, is dikwels net bedoel...

Developing and validating an SAD for reliable measurements

Three distinct diseases in sunflower are caused by Sclerotinia sclerotiorum, depending on the behaviour of the pathogen. Basal rot (Figure 1A) is most often initiated when sclerotia germinate directly to produce mycelium, although it...

Grondversuring: SA het ’n krisis

Die Suid-Afrikaanse graanbedryf benodig na berekening elke jaar meer as 2,2 miljoen ton landboukalk om jaarlikse grond­versuring te bekamp wat deur die gebruik van oormatige, ge­reduseerde stikstofkunsmis veroorsaak word. Die verwydering van basiskatione deur...

Bestuur grondversuring en gepaardgaande slaggate só

Moderne gewasverbouing plaas nie net druk op die produsent om volhoubaar te produseer nie, maar ook op die grond om te verseker dat produksie kan bybly met die enorme vraag na voedsel. Volhoubare voedselproduksie...

Hoe gemaak met grond na ’n uiters nat produksieseisoen?

Grond het in ’n versuiptoestand verkeer indien dit vir langer as 24 uur meer vog gehad het as wat die spesifieke grond se veldwaterkapasiteit is. Dit beteken dat die grond dan minder suurstof be­vat...

VERSTAAN DIE GROND OP JOU PLAAS

Grond bestaan hoofsaaklik uit minerale, lug, water en organiese materiaal. Die minerale fraksie kan uit verskillende groottes deeltjies bestaan. Deeltjies groter as 2 mm in deursnee word as gruis of rotsfragmente geklassifiseer en word...

Die feite vir 2024: Wat is in jou sak kunsmis, kalk of gips?

DIE KWALITEIT VAN BEMESTINGSPRODUKTE SPEEL ’N DEURSLAGGEWENDE ROL IN VOLHOUBARE GRAANPRODUKSIE. DIT BEÏNVLOED NIE NET OPBRENGS EN GRONDGESONDHEID NIE, MAAR OOK DIE PRODUSENT SE VERTROUE IN DIE LANDBOUVOORRAADKETTING. Die Kunsmis-en-Kalkprodukte-kwaliteitsverslag 2024, opgestel deur dr André...

FERTASA se ONTTREKKINGSYFERS nuttig vir bemestingsprogramme

Plante gebruik beide toegediende en grondverskafde plantvoedsel. In die bepaling van die plantvoedselbe­nodighede (uit bemesting) vir ’n sekere opbrengs, moet die bydrae wat deur die grond gelewer kan word ook in aanmerking geneem word....

Bemestingspraktyke is bepalend vir opbrengs

Een van die grootste uitgawes vir enige saaiprodusent is bemesting. Ruim tyd en geld word bestee aan masjinerie om by te bly met nuwe tegnologie, maar word genoeg tyd spandeer om die effektiwiteit en...

LATEST EDITION