Success for former taxi driver

With the DEKALB hybrid DKC 73-74BR and a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza who farms near Amersfoort in Mpumalanga recently walked away with third place in the category for maize production in the...

Klimaatsverandering: Kan dekgewasse impak versag?

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentyd­perk afgeset is op ’n golwende paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak...

Enting deur Rhizobium-bakterieë: So werk dit

Besonder goeie opbrengste en uitstekende sojaboonpryse die afgelope seisoene noop meer produsente om sojaboonproduksie te oorweeg. Hektare wat nooit voorheen vir sojaboonproduksie gebruik is nie, word nou daarvoor ingespan. Nuwe kultivars wat tans beskikbaar...

Plantestand – ’n balanseertoertjie

Om mielies ekonomies doeltreffend te produseer, is dit eerstens noodsaaklik dat die opbrengspotensiaal wat die grond en reënval bied, ten volle benut word. Dit vereis aan die een kant dat insette soos saad en kunsmis...

Nematodes – a semi-commercial farmer’s microscopic enemy

Maize is an important cereal crop used as a food source for humans and animals in most parts of the world. Global production exceeds 600 million metric tons, with about 60% produced in developing...

Target-site herbicide resistance in barley: a three-year summary

Weeds have a negative impact on any crop yield. Depending on the weed species present, such impact can range from very low to total crop loss. Several studies have been conducted on the possible impact...

Grane en oliesade – pryse styg te midde van daling in wêreldvoorraad

Die wêreld se graan- en oliesademark het die afgelope jaar groot tendensveran­deringe ondergaan wat baie onsekerheid in die markte geskep het. Die meeste van die grane en oliesade se pryse het in ’n jaar...

Avoiding the disease triangle

Maize is one of the most important agricultural crops in South Africa, with approximately 2,3 million ha planted annually. Managing diseases is just one of the many aspects of production that maize producers need...

Kan mielieplante soos waterlelies reageer?

Die 2021/2022-seisoen is weer eens ’n groot uitdaging wat reënval betref. Die voorseisoen het gepaard gegaan met goeie neerslae oor veral die Noordwes-Vrystaat met sy watertafelgronde. Die vorige jaar is ook afgesluit met goeie...

Kontantgewasse is uiters kwesbaar vir nagmuisskade

Graanprodusente is aan verskeie drukpunte vanuit die natuur uitgelewer. Klimaatsverandering is sekerlik die grootste bedreiging, want dit veroorsaak nie slegs uiterstes wat droogte en reënval betref nie, maar skep ook groot onsekerheid oor weerpatrone...

LATEST EDITION