Graan SA-voorlegging aan Grondkomitee: Graan en grondhervorming het noue verband

October 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Graan SA is van opinie dat die huidige Grondwet voldoende en ruim genoeg is om die regering in staat te stel om regverdige en onpartydige grondhervorming op ’n volhoubare manier te...

Gesogte GRAANTITEL binnekort weer toegeken

October 2018 ELIZABETH BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Afwagting heers oor die bekendmaking van Graan SA se Graanprodusent van die Jaar vir 2018, wat op 12 Oktober vanjaar by ’n glansgeleentheid in Midrand plaasvind. Dié toekenning, wat alreeds in...

The real SOUTH AFRICA – not the new South Africa

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO, Grain SA If I recall correctly it was during a strategic session with the Agri SA team that Mr Chris Klopper explained the concept of moving from the old South...

Interessante feite en statistieke oor die Jobs Fund

September 2018 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Graan SA Daar word gereeld na die Jobs Fund en Graan SA se betrokkenheid by hierdie projek verwys, maar die omvang hiervan is vir meeste van ons nog onbekend. Ons...

Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste: Graanproduksie op gesofistikeerde wyse aangepak

September 2018 Met vol gepakte tasse en ‘n stywe skedule het die beoordelingspaneel in Julie vir die jaarlikse besoeke aan die Graanprodusent van die Jaar-finaliste vertrek. Ons stel met trots hierdie jaar se uitnemende graanprodusente...

Graan SA-voorlegging aan Grondkomitee: Só lyk die ware struikelblokke vir grondhervorming

September 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Die regering se nalating om titelaktes – en dus volle besit-reg – vir grond wat vir hervormingsdoeleindes aangekoop is oor te dra, is op die oomblik die enkele grootste struikelblok wat...

Graan SA-heffings: Dít is waarom ek my volle heffing betaal

September 2018 DIRK KOTZE, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA Met strooptyd verby en meeste graan gelewer, het produsente ook getrou hul heffingsbydrae tot Graan SA gelewer. Daar is egter nog ‘n groot aantal produsente wat glad...

Farmer of the Year: Celebrating learning, development and growth – meet the nominees

September 2018 LIANA STROEBEL, development co-ordinator: Western Cape, Grain SA It is that exciting time of the year again where the nominees for the 2018 Grain SA Farmer of the Year competition have been identified. We...

2019-tot-2024-prioriteite onder die soeklig

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA 'n Afvaardiging van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) het Graan SA onlangs besoek. Die doel was om die graanbedryf se prioriteite vir die volgende...

‘n Blik op die plaaslike landboumasjineriemark

August 2018 Graanprodusente kla al hoe meer oor trekkerpryse wat styg en heeltemal te duur raak. Onder andere word daar beweer dat trekkerpryse oor tyd heelwat vinniger toegeneem het as dié van vragmotors. Gemiddelde pryse van...

LATEST EDITION