Companies who made Congress 2016 possible/Maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het
April 2016
Grain SA expresses its heartfelt thanks to these companies who made Congress 2016 possible:
Graan SA spreek sy opregte dank uit teenoor hierdie maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het:
Publication: April 2016
Section: Grain SA
Streeksvergaderings steeds van belang vir ons lede
March 2016
DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA
Met die nuwe jaar reeds in volle swang, het die tyd vir die Graan SA-streeksvergaderings wat die Kongres voorafgaan, aangebreek. Die streeksvergaderings het uitsluitlik ten doel om...
Graan SA skud vere reg vir Kongres
February 2016
NICO VERMAAK, bestuurder: Korporatiewe Dienste, Graan SA
Die Graan SA Kongres word beplan vir 2 en 3 Maart vanjaar op NAMPO Park.
Die Kongres sal fokus op nuwe realiteite in ‘n ver anderende klimaat. Gegewe...
Kersboodskappe
December 2015
Dit sal uiteindelik ten beste uitwerk
Wanneer ons aan Kersfees dink, is dit gewoonlik met aangename herinneringe: Familie en kinders rondom ‘n Kersboom en geskenke. Maar, daar is diegene wat baie eensaam is tydens...
Successful farmers know all about hard work and commitment
November 2015
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and photos: JOANIE SCHEEPERS
“He helps others most, who shows them how to help themselves,” is a quote by the often cited American evangelist, AP Gouthey. At this year’s...
Staatmakers word gegroet
November 2015
WIM VENTER, Oesdagbeampte: Graan SA
Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee het in Junie vanjaar tydens ‘n smaakvolle middagete op NAMPO Park, van drie staatmakers wat op die Oesdagkomitee gedien het, afskeid geneem.
Tydens die geleentheid...
Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings
Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings
November 2015
RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker en foto's: HELENUS KRUGER
Net soos bekende historiese en huidige legendes in die wêreld, het die Graanprodusent van die Jaar 2015-finaliste en...
Graan SA-lede kuier heerlik saam by die Megaweek
November 2015
TOIT WESSELS ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Kaapprovinsie, ALZENA GOMES, skakelbeampte en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, almal van Graan SA. Foto's: ALZENA GOMES
Met die 2015 Agri Mega Week iets van die verlede, kyk ons weer...
Kom kuier saam by die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste
September 2015
ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA
Met minder as ses weke om te gaan, heers groot opgewondenheid onder die finaliste en word met afwagting uitgesien na die bekendmaking van die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van...
Grain SA is very proud of these finalists
September 2015
KOM KUIER SAAM BY DIE 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste
LANDI KRUGER, Grain Farmer Development Programme, Grain SA
Grain SA recently hosted its annual “Farmer of the Year” competition to acknowledge the successes...