Saadprobleme onder die loep
February 2018
PIET LOMBARD en DR JOHANN STRAUSS, Wes-Kaapse Departement van Landbou
In die Wes-Kaap is daar verlede jaar probleme ervaar met die vestiging van kanola. Die ontkieming op sommige landerye was goed en egalig, terwyl...
Saad – alles wat jy wil weet
February 2018
ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain
Die afgelope seisoen was ‘n moeilike, droë seisoen in die Suid- en Wes-Kaap en daar was heelwat probleme met die opkoms van kanolagesaaides.
Mnr Jim McDermott (Pioneer agent) vat dit...
Produksie in ‘n neutedop
February 2018
LOUREINE MULLER, grondboon-agronoom: Gauteng, Triotrade
Elke jaar bring nuwe uitdagings: Van laat reënval tot koue fronte wat in die voorseisoen voorkom. Wisselvallige weerpatrone het die norm eerder as die uitsondering geword – wat meer...
Paspoortstelsel voeg waarde toe
February 2018
ZANDER SPAMMER, junior landboukundige, Southern Oil (Soill)
Southern Oil (Soill) is die afgelope ses jaar besig om relevante data vanaf kanolaprodusente in te samel. Die kanolapaspoortstelsel, soos dit bekend staan, bevat onder andere die...
Kultivarevaluasie in rand en sent bekyk
February 2018
LOURENS DE KOCK, Graan SA Grondboonwerkgroep en WIKUS SNIJMAN, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Sedert die 2006/2007-seisoen is nasionale grondboonkultivarproewe in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika uitgevoer. Die laaste evaluering is gedurende die 2011/2012-seisoen uitgevoer, waarna die Elite-kultivarproewe...
Determine actual weight of wet pod groundnuts accurately
February 2018
NEELS WEGNER, product specialist: Gauteng, PPECB
Due to the increasing number of wet pod groundnuts received at the groundnut selection plants, it has more so become essential, to accurately determine the following:
The weight...
Aalwurms – die onsigbare plunderaar
February 2018
DR SONIA STEENKAMP, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Grondbone is hoofsaaklik ‘n kontantgewas vir kommersiële produsente. Die produksie van grondbone het vanaf die vroeë 1990’s stadig maar seker begin verminder – vanaf 676 000 ton in 1990...
Wa’sie koepel?
November 2017
PROF ATTIE GERBER, dosent: Dokumentêre video, Noordwes-Universiteit
"Wa’sie dome?” vra ‘n man in ‘n moulose, gebleikte pers frokkie. Hy hang by die venster van sy klein Chinese motortjie uit.
Ek laat sak my kamera en...
Deur Angola op ‘n avontuurfiets
November 2017
STEFAN BOSHOFF en DIRK STRYDOM, twee avontuurfietsryers in hul vryetyd
Heelwat mense het die persepsie dat avontuurfietse baie swaar is en dat dit 'n mens nie ‘n régte avontuur daarmee kan aanpak nie –...
4×4’s…Moets en moenies
November 2017
NELUS BANTJES, Safari 4x4
Wanneer jy ‘n 4x4-voertuig koop, of selfs net ‘n 2x4-bakkie of nutsvoertuig (SUV) waarmee jy nie net beoog om te pendel nie, maar ook so bietjie in ons land te...