Tax changes from a farming perspective

May 2017 MARESE LOMBARD, Faculty: Economic and Management Sciences, University of the Free State Every businessman knows that tax planning plays an integral part in the successful management of the business, whether it is a big...

Hoe om die Afrika-mieliestamboorder meer doeltreffend te beheer

September 2017 Dr Annemie Erasmus, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Die Afrika-mieliestamboorder, Busseola fusca (Foto 1), is een van die mees ekonomies-belangrike insekplae op mielies in Afrika. Hierdie stamboorder kan tot ‘n 100% oesverlies tot gevolg hê as infestasievlakke hoog is....

Gesonde grond, vol lewe, vir volhoubare gewasproduksie

March 2017 OWEN RHODE en CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Grondgehalte neem die fisiese, chemiese en biologiese eienskappe van grond in ag. Grondbestuurspraktyke, soos bewaringslandbou, wat grondgehalte bevorder, kan ʼn bydrae lewer om gewasopbrengste en...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...

Target-site herbicide resistance in ryegrass: A three-year summary

March 2018 HESTIA NIENABER and DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem Ryegrass is the predominant grass weed species occurring in the small grain production areas of the Western Cape. Ryegrass is genetically highly variable and can...

Host plant resistance to wheat rusts: Cost saving solution reducing fungicide applications

September 2015 KRISHNA NAICKER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem There are three types of rust that infect wheat, and they are stripe, leaf and stem rust (Photo 1a - Photo 1c). The rusts are obligate parasites and...

Gee híéraan aandag – DuPont Pioneer Weeg en Wen-wenner sê wat hulle doen

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Die feit dat Roos Boerdery oor jare op produksie bly fokus het, het hulle die 2015/2016-wenners vir die DuPont Pioneer Weeg en Wen-sojaboonbesproeiings-opbrengskompetisie gemaak. Hierdie boerdery word in die Wonderfontein-area in...

Saadgedraagde aalwurms onder die vergrootglas

March 2017 SONIA STEENKAMP, LNR-Instituut vir Graangewasse, SURIA BEKKER, Eco-Nemaria en DRIEKIE FOURIE, Noordwes-Universiteit Plantparasitiese aalwurms is mikroskopiese klein diertjies wat die wortels en ander ondergrondse gedeeltes – en in uit sonderlike gevalle die bogrondse gedeeltes...

Opportunities and hard work go hand in hand

A true mentor is not someone who helps you with every aspect, but someone who teaches you skills that can help you lead your life independently. If there is one thing that Grain SA’s...

Bestuur en voorkoming van wegdrywing van landbouchemiese middels

September 2017 Gerrit van Vuuren, hoof tegniese adviseur, Villa Crop Protection Met die nuwe somergewas­produksieseisoen op hande, is dit belangrik dat daar opnuut besin word oor wegdrywing (drift) van landbouchemiese middels na nie-teikenareas tydens toediening. Dit...

LATEST EDITION