Bangmaakgeluide in die nag …

“Wat laat produsente snags wakker lê? Produsente is planmakers” is die tema vir vanjaar se kongres. Produsente se bekommernisse is ons bekommernisse en ons sal diep delf om by die kern van die kwessies...

Die toekoms wink

Pieter TaljaardHUB, Grain SA pieter@grainsa.co.za Oor die afgelope paar dekades het ons gewoond geraak aan ongelooflike bevolkingsgroei, vernaam in die Oosterse lande soos China, Indië en Indonesië. Met beleid kon China dit...

Winde van verandering

September is ’n bitter besige en belangrike maand op die graankalender. Soos die winde dié jaar weer stiptelik in Augustus in die binneland begin waai het, sien ons met hoopvolle verwagting uit na ’n...

Time to say goodbye with a last thought

It is already widely known that this is officially my last editorial in SA Graan/Grain. It was indeed a great privilege for me to be a part of the team for a relatively short...

The future beckons

Over the past few decades, we have become accustomed to incredible population growth, particularly in Oriental countries such as China, India and Indonesia. Through policy China could turn it around and the Chinese population...

Geared for the new season

As times and needs change, it is necessary to make adjustments within organisations and businesses from time to time to ensure that the focus is right and that the teams are adequately equipped to...

Raad vanuit die pylvak

Hierdie is die tweede laaste hoofartikel wat ek vir SA Graan/Grain skryf. Die plan is steeds dat ek aan die einde van Augustus 2021 die tuig as HUB neerlê. Verlede maand is ’n artikel...

Indrukke wat sal bly

Die landbousektor en spesifiek graanprodusente verkeer onder ’n swaar las van onsekerheid as gevolg van die droogte. Hierdie is ’n eenmanstryd teen die aanslae van die elemente en die onvoorspelbaarheid van die natuur en...

Dís hoe ons met genadewater werk

Ek het die afgelope tyd van ’n anomalie (teenstrydigheid) bewus geword wat nogal ’n emosie in my wakker gemaak het. Ek lees van belangrike opinievormers in die samelewing wat as “kenners” skryf hoe ons...

Almal se bydrae is nou nodig

Die afgelope week het Graan SA se Hoofbestuur sy eerste Zoom-vergadering gehad. Dit was om almal op hoogte te bring van alles waarmee die organisasie tans besig is en om saam te huil oor...

LATEST EDITION