This is who we are!
Who do you think you are?’ were the words our Minister of Police, General Bheki Cele, used to starkly address a farmer recently. I do not know the farmer and I am not aware...
Dis wie ons is!
Wie dink jy is jy?” was die woorde wat ons Minister van Polisie, Generaal Bheki Cele, ’n boer die ander dag toegesnou het. Ek ken nie die boer nie en weet nie presies wat...
This too shall pass
The other day, I attended a meeting about the loss people are experiencing in the time of COVID.
Experts talked about children who had no matric farewell and who could not experience the last school...
Dit sal ook verbygaan
Ek het nou die dag ’n byeenkoms bygewoon wat gehandel het oor die verlies wat mense in die COVID-tyd beleef.
Kundiges het gepraat oor kinders wat nie matriekafskeid kon hou nie en ook nie die...
Where are the bridge-builders?
Although we have had quite an overdose of virtual meetings since March 2020, there is a new virtual highlight on the calendar this month.
The first NAMPO Virtual will take place from 9 to 12...
Waar is die brugbouers?
Hoewel ons sedert Maart 2020 al ’n redelike oordosis van virtuele vergaderings gehad het, is daar dié maand ’n nuwe virtuele hoogtepunt op die kalender.
Die eerste NAMPO Virtueel gaan van 9 tot 12 September...
Planners find themselves in two camps
While some grain producers are harvesting and others are watching the weather for rain, there are quite a few tectonic plates that are moving and shifting. Due to COVID-19 all the shifts are not...
Planmakers bevind hul in twee kampe
Terwyl party graanprodusente stroop en ander die weer dophou vir reën, is daar heelwat grondplate wat besig is om te beweeg en te verskuif. As gevolg van COVID-19 is al die verskuiwings nie altyd...
Everyone’s contribution is needed now
During the past week Grain SA’s Executive had its first Zoom meeting. It was meant to bring everyone up to date with everything the organisation is currently busy with and to lament over NAMPO...
Almal se bydrae is nou nodig
Die afgelope week het Graan SA se Hoofbestuur sy eerste Zoom-vergadering gehad. Dit was om almal op hoogte te bring van alles waarmee die organisasie tans besig is en om saam te huil oor...