WHEAT PRODUCERS do their part on tough playing field
As the second most important food source in South Africa, local wheat production plays an essential role in guaranteeing food security in our country. The expected population growth means that we will have to...
KORINGPRODUSENTE bring hul kant op tawwe speelveld
As die tweede belangrikste voedselbron in Suid-Afrika, speel plaaslike koringproduksie ’n kernrol om ons land se VOEDSEL-SEKERHEID te waarborg. Die verwagte bevolkingsgroei beteken dat ons noemenswaardig meer mense in die toekoms sal moet voed....
SA produces enough food – STILL PEOPLE ARE STARVING
According to the Global Food Security Index (GFSI) of 2022, South Africa is regarded as the number one country in Africa in terms of food security due to its developed agricultural sector, stable food...
SA produseer genoeg kos – TOG LY MENSE HONGER
Suid-Afrika word volgens die Globale Voedselsekerheidsindeks (GFSI) van 2022 beskou as die nommereenland in Afrika ten opsigte van voedselsekerheid vanweë sy ontwikkelde landbousektor, stabiele voedselproduksie en sterk handelsvermoëns. DIE LAND het in die 2023/2024-seisoen...
Coalition government: challenges and opportunities
Most of you know that I worked in agriculture until 2009 and that I am now back after a 15-year hiatus. This has allowed me to reflect on the most noticeable changes that occurred...
Koalisieregering: uitdagings en geleenthede
Die meeste van julle weet dat ek in landbou gewerk het tot 2009 en dat ek nou, na 15 jaar, weer terug is. Dit het my in staat gestel om na te dink oor...
Let’s talk CLIMATE RESILIENCE
A common misconception held by many consumers is that agricultural producers over-exploit our soils, pollute without restraint and contribute significantly to carbon emissions. This could not be further from the truth. Grain producers view...
Kom ons gesels oor KLIMAATSVEERKRAGTIGHEID
’n Algemene wanopvatting onder talle verbruikers is dat landbouprodusente ons grond oorbenut, onbeheers besoedel en aansienlik bydra tot koolstofvrystellings. Dit kan nie verder van die waarheid wees nie. Graanprodusente beskou grond as die basis...
Make every link in the chain YOUR PARTNER
The expression that one is only as strong as the weakest link in the chain, is a proverb directly applicable to the agricultural value chain. In South Africa – where agriculture is an important...
Maak elke skakel in die ketting JOU VENNOOT
Die uitdrukking dat jy net so sterk soos die swakste skakel in die ketting is, is ’n spreekwoord wat direk van toepassing is op die landbouwaardeketting. In Suid-Afrika – waar landbou in eie reg...