Needed – in case or for sure?

We have seen how role-players in the value chain – during, but especially after Covid – started to manage stock on the principle of ‘just in case’ rather than the more optimal, cost effective...

Vir ingeval of vir seker nodig?

Ons het gesien hoe rolspelers in die waardeketting tydens, maar veral na Covid, voorraad begin bestuur het op die beginsel van “net vir ingeval” (just in case) eerder as die meer optimale, koste-effektiewe en...

Young producers have their say at Congress

What an excellent first quarter it was for Grain SA regarding direct contact with grain producers at various regional meetings as well as at the recent Congress! Very evident is the incredible positivity, the willingness...

Jong produsente sê hul sê by Kongres

Wat ’n uitstekende eerste kwartaal was dit nie vir Graan SA betreffende direkte kontak met graanprodusente by verskeie streeksvergaderings asook die afgelope Kongres nie! Iets wat soos ’n paal bo water staan, is die ongelooflike...

The power of opportunity in the power challenge

By this time, everyone must be so fed up with power issues and the search for energy solutions, but I can’t help but give my opinion as well. The short and the long of my...

Die krag van geleentheid in die kraguitdaging

Teen dié tyd is almal al so vuisvoos vir kragkwessies en die soeke na energie-oplossings, maar ek kan nie anders as om ook my stuiwer in die armbeurs te gooi nie. Die kort en die...

Fasten your seat belt,relax and enjoy 2023

Every challenge is an opportunity, or so the saying goes, but sometimes in the midst of a crisis it is difficult for us to focus or concentrate on that. We have known – actually...

Maak vas jou veiligheidsgordel, ontspan en geniet 2023

Alle uitdagings bring geleenthede is die sêding, maar soms is dit vir ons midde-in die krisis moeilik om daarop te fokus of te konsentreer. Ons weet – eintlik al vir ’n rukkie – dat...

Peace and quiet needed to produce food

We all know that proper and careful management and responsibility, especially in a public context, are not at all among South Africa’s strong points. That is why any talk or suggestion of regulation of...

Rus en vrede nodig om voedsel te produseer

Ons weet almal dat behoorlike en sorgvuldige bestuur en verantwoordelikheid, veral in ’n publieke konteks, glad nie van Suid-Afrika se sterkpunte is nie. Daarom dat enige sprake of suggestie van regulering van markte die...

LATEST EDITION