SA Grain November 2020

Documenting DNA is vital for future research

Fungi are an extremely diverse and abundant group of microbes. They are eukaryotic and don’t possess chlorophyll like plants. They get their food by decomposing matter or consuming off their hosts as parasites. Reproduction happens through numerous spores rather than pollen, fruit or seeds and they are non-motile. Fungi are particularly important – having an […]

Veldryers van formaat

Hoewel die Mitsubishi-maatskappy aangekondig het dat produksie van die “oorspronklike” Pajero binnekort gestaak word, is daar twee ander veldryvoertuie in sy Suid-Afrikaanse stal wat steeds beskikbaar sal wees. Dit is die Triton-bakkiereeks en die Pajero Sportsportnutsvoertuig. Interessant genoeg deel beide hierdie voertuie dieselfde onderstel. Die Pajero Sport het dus dieselfde gehardheid as die Triton wanneer […]

Die nuwe Hilux is hier

Die Toyota Hilux is sedert 1969 met ons en is sekerlik Suid-Afrika se suksesvolste voertuigverkoper nóg. As daar dus enige nuwe ontwikkelings op die Hilux gedoen word, moet produsente daarvan kennis neem. Hilux se agste geslag wat in 2016 hier op die mark gekom het, is so pas aansienlik verbeter om by die jongste tegnologie- […]

Boots die natuur na met mengsel van spesies

Produsente moet onthou hulle boer met grond – nie met mielies, skape, gras, beeste of bome nie. Binne-in die grond is lewende mikroörganismes wat die “kudde” is wat hulle moet bestuur en bewaar. Produsente wat hierdie mikroörganismes vooropstel, sal die vrugte pluk. ’n Dekgewas is niks anders as ’n onkruid van ’n mens se keuse […]

Saai tussen mielies werp vrugte af

Gert Wessels, ’n produsent van Botha­ville, is bekend vir die wisselboustelsel met permanente weiding wat hy al jare lank met groot sukses toepas. Om die volhoubaarheid van sy boerdery te bevorder, het hy sy mielielande die afgelope vyf jaar suksesvol met dekgewasse beplant. Nadat hy alle aspekte behoorlik bestudeer het en die voor- en nadele […]

’n Huldeblyk aan die graanprodusent

Voedselproduksie was in ons leeftyd nog nooit belangriker as juis nou nie. Hierdie jaar sal om verskeie redes lank in die geheue ingegraveer wees. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die daaropvolgende inperking is 2020 se planne sommer vroeg in die jaar opsygeskuif. Die immerdurende grendeltyd het kort voor lank die nekslag aan landswye byeenkomste, […]

Highlights trump challenges

Francis Davidson, a mentor from the Eastern Cape, believes that optimism is the one quality more associated with success and happiness than any other. His life is a testimony to this. At 72 he is still very active and says he definitely needs a second lifetime as he is not going to get everything done […]

InteliGro en VKB – die kragspan vir die produsent!

InteliGro en die VKB-groep het met trots ’n nuwe strategiese samewerkingsooreenkoms aangekondig. Gedifferensieerd, doelgerig en aanpasbaar. Hierdie is van die sleutelfaktore waaroor enige sportspan – en produsent – moet beskik om suksesvol te wees. Uitdagings en die vermoë om aan te pas word dikwels in dieselfde sin gebruik wanneer volhoubare produksie in die konteks van […]

Koop kunsmis aanlyn en spaar!

Oté bied produsente wat ernstig is om hulle boer­dery volhoubaar winsgewend te hou, die geleentheid om kommoditeitsinsette aanlyn te koop. Met Oté se veilige betaalplatform kan produsente met gemoeds­rus aankope aanlyn doen. Anders as tradisionele landboubesighede met groot oorhoofse koste, bied Oté koste-effektiewe prosesse wat die pad tussen die verskaffer of invoerder van insette en […]

BASF-swamdoders pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes

BASF se swamdoderportefeulje voorsien in die diverse behoeftes van boere in Suid-Afrika. Talle produsente gebruik ons swamdoderprodukte doeltreffend en trek sodoende die volle voordeel daaruit. Siektedruk in belangrike rygewasse wissel aansienlik, van uitsonderlike hoe druk in sekere gebiede waar drie tot vier toedienings per seisoen nodig mag wees, tot gebiede waar boere selde ’n swamdoder […]