SA Grain October 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Waar trek die landboudebat tans?

October 2017 Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA Met al die politieke onderstrominge in die regerende party, wil dit al voorkom asof hulle nou onderling só besig met mekaar is oor die leierskapstryd en dat een nie meer as ‘n ander uit die stelsel moet melk nie, dat daar weinig vordering met beleidsake is. […]

Quality overview of imported and local maize

October 2017 Jolanda Nortjé, laboratory manager, Southern African Grain Laboratory NP Drought conditions experienced over large parts of the maize production regions during the 2014/2015 maize production season, together with the fact that the South African weather service indicated that the 2015/2016 season represented the lowest annual rainfall in South Africa since 1904, resulted in […]

Wat neem ‘n plant werklik deur sy blare op?

October 2017 Gert Ceronio, senior lektor: Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat ʼn Gebalanseerde bemestingsprogram wat die instand­hou­ding en opbou van grondvrugbaarheid as basis gebruik, is krities vir enige volhoubare gewasproduksiestelsel. Bykomend kan blaarvoeding ‘n rol in die optimalisering van gewasproduksie speel. Waarnemings op die internasionale front oor die invloed van blaarvoeding op […]

SUPERSIKLUS van graanproduksie plaas klem op effektiwiteit

October 2017 Dr Dirk Strydom, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en dr Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA Op internasionale vlak ervaar markte uiters lae pryse. Dit is hoof­­saak­lik die gevolg van geweldig-hoë aanbodsyfers in die mark. Wanneer ‘n mens egter die mieliemark se geskiedenis bestudeer, is dit duidelik dat dit nie ‘n nuwe verskynsel […]

Oorwegings vir die nuwe seisoen se aanplantings

October 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Dit is alweer dié tyd van die jaar waar produsente moet begin beplan vir die nuwe seisoen. Die be­planning vir die seisoen hou groot uitdagings vir die produsente in en met die pryse wat teen uitvoerpariteit verhandel, plaas dit die winsgewendheid van mie­lieproduksie onder druk. Die […]

Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 3: Agtergrond en proefbehandelings: Wisselboustelsels en bewerking

October 2017 Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit Eoliese moedermateriaal en is sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede afgesit op ‘n paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak gedreineerde kleierige verweringsprodukte van doleriet, moddersteen, kalkreet en skalie. Die vernaamste kenmerke van […]

Lesse geleer uit die 2016/2017-plantseisoen

October 2017 AK Geldenhuys, produklandboukundige: Weste, Pannar Saad Met die huidige hoë insetkostes verbonde aan mie­lieverbouing en die lae marges, is oorplant eintlik ‘n taboe onderwerp. Daarom is dit noodsaaklik dat produsente sal kennis dra van uitdagings wat in die verlede voorgekom het en moet hulle probeer om dié foute te vermy. Heelwat van dié […]

Kwaliteit van insette máák saak

October 2017 Corné Louw, senior ekonoom, Graan SA Produsente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette, nou waar­-om kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA staan deurentyd sy lede by om te help met die beslegting van insetgeskille, waar die kwaliteit van insette skade aan die lid se oes veroorsaak het. Die afgelope seisoen was […]

Effektiewe onkruidbeheer laat die winste in die sak klingel

October 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker en dr ELBÉ Hugo, onkruidwetenskaplike, Syngenta Onkruide en die ondoeltreffende beheer daarvan kan ‘n beduidende uitwerking op gewasopbrengste hê. Om die ekonomiese verliese wat gepaardgaan met hoë on­kruiddruk en/of swak beheer te kwantifiseer, is egter nie so maklik nie. Die effek van hoë onkruidinfestasie en/of swak beheer word dik­wels onderskat. […]

Create sustainable production through crop and pasture-based systems

October 2017 Dr Wayne Truter, University of Pretoria, Gerhard van DER Burgh, Bureau for Food and Agricultural Policy, Dr Hendrik Smith, Grain SA and Gerrie Trytsman, ARC-Animal Production Institute This article is the 28th in a series of articles highlighting crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. Besides […]

Benut termynkontrakte vir prysrisikobestuur

October 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA In die gedeeltes van die reeks wat reeds gepubliseer is, is daar verskeie aspekte bespreek, waaronder die markstrukture en inligtingsbronne, die risiko’s waarop ‘n mens bedag moet wees, asook die moontlikhede wat oorweeg kan word. In al die voorafgaande artikels is daar melding gemaak van die […]

Yield improvement of dryland wheat cultivars in the Western Cape – what is the status quo?

October 2017 Dr Ian Heyns and Dr André Malan, ARC-Small Grain, DR Mardé Booyse, ARC-Biometry and Prof Maryke Labuschagne, Department Plant Sciences, University of the Free State Wheat is considered one of the primary staple foods in South Africa with an annual consumption of 3,2 million tons. It is estimated that 1,4 million tons will […]

Wheat: Value of intercropping when managing insect pests

October 2017 Dr Astrid Jankielsohn, ARC-Small Grain, Bethlehem Many producers want sustainable crop production systems that will reduce input costs of chemical fertilisers and pesticides, and make the whole system more resilient during times of environmental fluctuations such as periods of drought. Intercropping your grain crops might help you to achieve this goal. Intercropping is […]

Waterbestuur in presisie- en bewaringsboerdery

October 2017 Johannes van As, hulpbronbeplanning en besproeiingskonsultant Bewaringsboerderypraktyke wen al hoe meer veld in Suid-Afrika en is stadig maar seker besig om ouer konvensionele praktyke te vervang. Die beplanning en bestuur van waterafloop en -dreinering is van die belangrike be­stuursaspekte wat aangepas moet word om volhoubare gewasproduksie te verseker. Die afgelope nat seisoen is […]

Variable rate irrigation technology – determine the economic benefit

October 2017 Marcill Venter, Department Agricultural Economics, University of the Free State Ever increasing production costs are a serious threat to the sustainability of irrigation producers. Over the past 15 years, production costs of wheat and maize under irrigation increased significantly. The major contributors towards the increase in production costs are fertiliser, seed and irrigation […]

The new wheat kids on the block

October 2017 Kim Coetzee, ARC-Small Grain, Stellenbosch Two new wheat cultivars will soon be available as part of the ARC-Small Grain irrigation wheat package. Certified seed multiplications for the two cultivars are currently under way and demonstration strips are planted throughout the irrigation area that will be presented by Klein Karoo Seed (K2) at farmers […]

Suid-Afrika druk stempel af by internasionale saadkongres

October 2017 Louise Kunz, SA Graan/Grain medewerke Die Suid-Afrikaanse kultivar- en tegnologie-agentskap (Sacta) is uitgenooi om deel te neem aan die International Seed Federation (ISF) World Seed Congress, wat gedu­rende Mei vanjaar in Hongarye plaasgevind het. Sacta is daar verteenwoordig deur sy voorsitter, mnr Andries Theron. Die eerste internasionale saadkongres het in 1924 in Londen plaas­gevind en […]

Salt-affected soils and waterlogging on irrigation schemes

October 2017 Dr Piet Nell, ARC-Soil, Climate and Water At the very first South African Irrigation Congress held in 1909, much concern was expressed at the extent of salt- affected soils and the sediment content of water supplies (Kanthach, 1909). At the National Irrigation Symposium 82 years later, Scotney and Van der Merwe (1991) had […]

Praktiese wenke vir jou spilpunt

October 2017 Sakkie Koster, agronoom, Pioneer HiBred en Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker As gevolg van die hoë oprigtingskoste van spilpunte, is optimale hantering noodsaaklik om te verseker dat mak­simum opbrengs uit die oeste verkry word om die koste aangegaan, te verhaal. Dit verseker ook dat daar nie on­nodig skade aan die masjien aangerig word nie en […]

Modelling of water use progresses

October 2017 Sue Matthews, Water Research Commission A Water Research Commission (WRC)-funded project team, using a novel approach to estimate the total area and water use associated with irrigated agriculture in South Africa, is seeking feedback on the initial findings. According to the National Development Plan published by government in 2012, agriculture has the potential […]

Kyk die lewe vierkantig in die oë en gaan aan – Andries Theron se raad in dié uitdagende jaar

October 2017 Estie de Villiers, redakteur, SA Graan/Grain Die huidige seisoen is ‘n strawwe een in die Swartland. Waar Andries Theron in ‘n normale jaar gewoonlik ongeveer 380 mm reën kry, het dit hierdie jaar nog net 119 mm gereën. “My seun vra my: Hoe nou gemaak? Hierdie is nie die eerste droog­te wat ons […]

Improve irrigation efficiency by applying a water balance

October 2017 Felix Reinders, ARC-Agricultural Engineering Through intensive research, the ARC-Agricultural Engineering, together with other disciplines, developed a South African framework for improved water efficiency. The framework was applied to re-assess the system efficiency indicators typically used by irriga­tion designers when making provision for losses in a system and converting net to gross irrigation requirements. […]

Expansion of SA barley exports: Are there opportunities?

October 2017 Michelle Mokone, agricultural economist, Grain SA Over the years, South African whole barley has remained a very small player in the export market and has been almost insignificant due to the fact that it is a niche market. The barley industry is very concentrated mainly due to the fact that the ma­jority of […]

Die koste van ‘n vuurhoutjie

October 2017 Dr Johann Strauss, senior wetenskaplike: Navorsing en Tegnologie Ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou Bewaringslandbou rus op drie steunpilare, naamlik mini­male grondversteuring, diversiteit deur wisselbou en die behoud van bedekking. Die sukses van bewaringslandbou is afhanklik van ‘n holistiese stelsel-benadering. Deur net een of twee van die pilare te implementeer kan werk, maar dit […]

Bewaringslandbouweek gehou

October 2017 Dr Johann Strauss, senior wetenskaplike: Navorsing en Tegnologie Ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou en dr Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA In Augustus vanjaar is die Vereniging van Bewaringslandbou in die Wes-Kaap se bewaringslandbouweek gehou – wat bestaan uit ‘n konferensie- en ‘n praktiese dag. Tydens die konferensiedag (op Elsenburg) word daar gepoog om […]

Bestuur onkruiddoderweerstand slim

October 2017 Nelia Rousseau, Bayer CropScience Gebaseer op internasionale syfers, is daar reeds in 2016 bepaal dat 252 verskillende onkruidspesies weerstand in 91 verskillende gewasse en in 68 verskillende lande ontwikkel het. Dit is ook waar dat die laaste nuwe metode van werking in onkruiddoders reeds in 1985 ontdek is en daar nie enige nuwe […]

Besproeiing: Belangrik vir graanproduksie

October 2017 Petru Fourie, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA en Rona Beukes, senior statistikus: Oesskattings, Departement van Landbou, Bosbou en Visserye Suid-Afrika is ‘n relatiewe droë land met ‘n uiters wisselval­lige reënvalpatroon. Die land bestaan uit drie hoofsones: ‘n Winterreënvalgebied in die suidwestelike hoek van die land, ‘n gebied waar die reën dwarsdeur die jaar […]

‘n Blik op onkruidbeheer in die Wes-Kaap

October 2017 Gideon Schreuder, besturende direkteur, Equalizer Die verbouing van kleingraan in die Wes-Kaap het ‘n ryke geskiedenis, wat vele wendings in die praktyke ver­bonde aan verbouing deurgemaak het. Die laaste noemenswaardige wending het aan die begin van die eeu plaasgevind, waar die fokus vir die eerste maal ernstig verskuif het na verminderde of geenbewerking […]

Graanbedryf word met passie gedien

October 2017 Johan Smit, besturende redakteur, SA Graan/Grain. Foto’s: Alzena Gomes, Graan SA Een van die geleenthede wat Graan SA effektief benut om erkenning te gee aan uitgetrede lede van die Hoofbestuur, jare diens deur personeel en ander prestasies, is die funksie wat jaarliks saam met die Juliemaand Hoofbestuursvergadering op NAMPO Park gehou word. Tydens vanjaar se […]

Nuwe tegnologie bly belangrik vir Suid-Afrika

October 2017 Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder Na afloop van my onlangse besoek aan die VSA, wil ek graag ‘n paar stellings oor my waarnemings maak. In kort kom dit daarop neer dat die Suid-Afrikaanse graanprodusente betreklik meer as hul Amerikaanse eweknieë van die ontwikkeling van nuwe tegnologie afhanklik is. By die plase wat ons besoek […]

New technology remains important for South Africa

October 2017 Jannie de Villiers, CEO Following my recent visit to the USA, I wish to make a few comments about my observations. In short, it boils down to the fact that the South African grain producers are fairly more dependent on the development of new technology than their American counterparts. On the farms we visited […]

Dronkverdriet

October 2017 Beste Grootneef Van Langenhoven word vertel dat ‘n hoogop dame uit die gemeenskap hom destyds aangevat het oor sy ón-so­bere gewoontes. Sy antwoord op die tirade was dat een uur van sy dronkenskap meer werd was as die vrou se hele salige lewe! En van Winston Churchill word vertel dat ‘n vooraanstaande se […]