SA Grain May 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Navorsing is kwaliteit – en prioriteit

May 2017 ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain medewerker Die MBFi-inligtingsdae het vanjaar vir die tweede jaar op toer gegaan en verskeie streke in die graanverbouingsgebied bedien. Dié reeks van vier afsonderlike dae is op Bethlehem, Bethal, Frankfort en Delmas gehou. Sodoende kan grootskaalse proewe in elke streek in die verskillende grondtipes en klimaattoestande gedoen word. Volgens mnr Jonathan […]

‘n Reënboog produkte en oplossings ten toon gestel

May 2017 ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain medewerker Pannar se jaarlikse Extravaganza-inligtingsdae het weer onlangs ‘n verskeidenheid streke bedien. Die Noordwesdag van die reeks, op 15 Maart naby Biesiesvlei, het sterk aftrek gekry en produsente, skole en ander rolspelers in die bedryf het opnuut nuwe kennis oor Pannar en sy produkkombinasies opgedoen. Verskeie toere is tydens die dag […]

Wipplank ry nie so lekker as dit gaan oor wisselkoers nie

May 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Plaaslike produksie-insette wat in die graan- en oliesadebedryf gebruik word, word hoofsaaklik ingevoer. Alle landbouchemikalieë, die meeste landboumasjinerie, meer as 80% van ons kunsmisgebruik én ons brandstofpryse word op invoerpariteit bereken. Internasionale insetpryse en die wisselkoers het daarom ‘n groot impak op die vorming van plaaslike insetpryse. […]

Voorkoms van ondergrondsuurheid in die Vrystaat ondersoek

May 2017 DR PIETER HAUMANN, hoof uitvoerende beampte: Fertasa Fertasa is deur Graan SA en mnr Pietman Botha, ‘n privaat konsultant, in verband met ‘n vermoede dat ondergrondsuurheid moontlik die ontwikkeling van plantwortels in watertafelgronde in die Vrystaat kan beperk, genader. Hierdie vermoede het ontstaan toe ‘n produsent se ervaring daarvan tydens ‘n Redaksiekomiteevergadering van SA […]

Use of mutant collections to understand pathogenicity in economically important fungi

May 2017 DR THABISO MOTAUNG, ARC-Small Grain, Bethlehem Plant-pathogenic fungi cause diseases to major crop plants and threaten global food security. Virulence genetics underlie these fungal diseases and plant host colonisation. Therefore, genetic determinants are mostly to blame for the onset of pathogenesis, crop failures and subsequent staple food price hikes. As such, pathogenicity studies […]

The invasion of the fall armyworm in South Africa

May 2017 DR ANNEMIE ERASMUS, ARC-Grain Crops , Pothefstroom Since the first fall armyworm larvae were collected in the Settlers area mid-January this year and reared through to moths for identification, Dr Vivienne Uys (ARC-PPRI) made the positive identification in early February as Spodoptera frugiperda (JE Smith) (Lepidoptera: Noctuidae). From there on the requests for identification from producers […]

Na-stroopbemarkingstrategieë van nader bekyk

May 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die vorige bemarkingseisoen (2016/2017) is gekenmerk deur heelwat onsekerheid in die markte. Die groot droogte is sekerlik een van die faktore wat steeds die varsste in die geheue van die oorgrote meerderheid van produsente is. Dit het ’n verskeidenheid uitdagings vir die landboubedryf en produsente ingehou […]

Jireh Boerdery: Waar broers saamwerk om doelwitte te bereik – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar finaliste

May 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Mnre Johan en Piet Willemse is ‘n tweeling wat saam die Jireh Boerdery in die Riversdal-omgewing bedryf. Die Willemses se graanverbouing sluit die verbouing van koring, gars, kanola en hawer in, wat op ongeveer 65% van die boerdery se lande geplant word. Hulle bedryf ook ‘n groot veekomponent, wat uit […]

Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 1: Gewasrotasie

May 2017 DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA Gewasdiversiteit, of anders gestel, gewasse wat in af wisseling of assosiasie met mekaar geplant word, is een van die drie beginsels van bewaringslandbou. Die mikpunt is om soveel as moontlik gewasse in ruimte (per hektaar) en tyd (per seisoen of jaar) […]

Does the area planted to wheat influence the distribution of Russian wheat aphid biotypes?

May 2017 DR ASTRID JANKIELSOHN, ARC-Small Grain, Bethlehem Changes in the climatic environment have a significant impact on agricultural production as well as the suitability of an area for the production of a specific crop. Climate change has a direct, but also an indirect impact on crop yield by affecting the prevalence and distribution of […]

Alternaria leaf spot: Assessment of disease incidence in areas of concern

May 2017 PETRU FOURIE and WANDILE NGCAMPHALALA, Grain Research and Policy Centre, Grain SA This season’s wetter climatic conditions are ideal for sunflower diseases. Grain SA received several complaints from producers pertaining to this. Concerns were specifically high from producers in the Hoopstad/Wesselsbron region where various diseases were a problem, with the highest incidence being […]

Alternaria leaf blight and seed infection: A common disease causing major damage

May 2017 PROF BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Alternaria leaf blight is caused by Alternaria alternata, which is the predominant Alternaria spp. Of sunflower responsible for significant yield losses in South Africa. A recent five year survey carried out by ARC-Grain Crops has shown the disease to occur in all major sunflower production areas viz. Limpopo, Mpumalanga, North […]

Time to take action – new anti-avoidance rules for trusts

May 2017 HESNA RHEEDER and JAN COETSEE, PricewaterhouseCoopers Many trusts are established for bona fide estate planning purposes. These may include protection of assets from creditors, protection against spendthrift beneficiaries, flexibility, and continuity or in aid of benevolent purposes (public benefit organisations) to name a few. Typically, the estate planner would transfer growth assets to […]

Tax changes from a farming perspective

May 2017 MARESE LOMBARD, Faculty: Economic and Management Sciences, University of the Free State Every businessman knows that tax planning plays an integral part in the successful management of the business, whether it is a big corporation or a medium-sized family farming operation. During the Budget Speech that was delivered on 22 February this year, […]

Impak van predasie in die wildbedryf

May 2017 ANCHE SCHEPERS, landbou-ekonoom: NWK ‘n Studie deur die Universiteit van die Vrystaat om die ekonomiese verliese as gevolg van predasie in die wildbedryf te bepaal, is in 2016 voltooi. Die studie is in Limpopo, Noordwes Provinsie en Vrystaat gedoen, maar fokus is geplaas op eersgemelde. Inligting is ingesamel deur middel van telefoniese onderhoude. […]

Die verband tussen entrepreneurseienskappe en finansiële prestasie

May 2017 SIMONE NIEUWOUDT, junior lektor: Departement landbou-ekonomie, Universiteit van die Vrystaat In Suid-Afrika moet die fokus daarop geplaas word om binne die verskeie onderafdelings van die landbousektor te integreer, aangesien daar ‘n groot verskeidenheid van geleenthede vir ekonomiese groei bestaan. Dit kan aanleiding gee tot innoverende maniere om beleggings binne die landbousektor te vergroot. […]

Van stof tot dankbaarheid

May 2017 ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain redaksie Op 27 November 2015 het produsente op NAMPO Park op hul knieë gesmeek vir reën – die land was vaal en die vooruitsig vir goeie oeste was maar skraal. Effens meer as ‘n jaar later, op 24 Maart vanjaar, kon die landbougemeenskap met danksegging kom getuig van ‘n uitstekende seisoen […]

The truck eventually stops in front of your door

May 2017 JANNIE DE VILLIERS, CEO With all the developments in the political arena, it is clear that the politicians’ balance sheet is actually worse than that of grain growers. Junk status is a clear message that one, measured against world standards, has not made it. That is what happens if you do not continually […]

Die rommelhoop

May 2017 Beste Grootneef Soos Buurman altyd sê: Arm en lelik is niks, maar onnosel…Daarvoor is daar nie pille nie. Oral hoor jy van ‘n gerommel en gerugte van rommel. Dit is nou nie Rommel in die noorde van Afrika met sy Duitse offensief teen die Geallieerdes nie; dit is rommel hier in ons eie […]

Die lorrie stop uiteindelik voor jou deur

May 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Met al die verwikkelinge op die politieke terrein, is dit duidelik dat die politici se balansstaat swakker as saaiboerdery s’n is. Rommelstatus is ‘n duidelike boodskap dat jy, gemeet teen die wêreldstandaard, dit nie gemaak het nie. Dit is iets wat gebeur as jy jouself nie die hele […]