SA Grain March 2015

  • All
  • ANNEXE
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Inset-oorsig

February 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Is laer ruoliepryse = laer insetpryse? Daar word wyd gespekuleer oor die impak wat noemenswaardige laer ruoliepryse op ander markte en kommoditeite kan hê. Markkommentators en veral insetmaatskappye sê mos altyd dit is as gevolg van die hoë ruolieprys dat insetpryse so styg, maar wat moet […]

Resultate van die nasionale mieliekultivarevalueringsproewe vir die 2013/2014-groeiseisoen

March 2015 THINUS PRINSLOO, LNR-Instituut vir Graangewasse Die jaarlikse resultate van die nasionale mieliekultivarevalueringsproewe met kommersiële beskikbare kultivars word saamgevat in die volgende tabelle. Westelike gebied Tabel 1 dui die opbrengs aan van 50 kultivars wat geëvalueer is by 18 lokaliteite met verskillende opbrengspotensiale. Potensiale verskil van laag by Hartbeesfontein met ‘n gemiddelde opbrengs van 2,39 […]

Kultivarprestasie onder droëland in die somerreënvalgebied

March 2015 — Oos-Vrystaat lewer goeie opbrengste WILLEM KILIAN, ERNEST DUBE en DAWIE DU PLESSIS, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Koringverbouing onder droëland in die Vrystaat het dramaties afgeneem oor die afgelope jare en is tans die laagste in ‘n baie lang tyd. Die reënvalpatroon van die laaste paar jare, is waarskynlik een van die groot oorsake van […]

High yields realised under irrigation in Wheat Cultivar Evaluation Programme

March 2015 ERNEST DUBE, WILLEM KILIAN, BEN VAN RENSBURG, MANUS VAN DER MERWE, ELSA VAN DER MERWE and HESTA HATTING, ARC- SMALL GRAIN INSTITUTE, BETHLEHEM Profitability of wheat farming in South Africa is dependent on the continued adoption and deployment of new varieties with superior yield and disease resistance characteristics. For many years, irrigation wheat […]

I invest in agriculture because I want to lead from the front

March 2015 Profile: Minister Senzeni Zokwana JOHAN SMIT, SA Graan/Grain editorial team The honourable minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Mr Senzeni Zokwana (59), dedicated time in his busy schedule to answer questions put to him by the SA Graan/Grain editorial team. Here he speaks openheartedly about the fact that for him, farming is a way of […]

Hoe “goed” is die kwaliteit van die broodmeel op die winkelrak?

March 2015 CHRISSIE MILES en BAREND WENTZEL, LNR-Kleingraaninstituut, ‘n Instituut van die LNR-Veldgewasdivisie Suid-Afrikaanse koringteelt program me sorg al vir jare dat die kultivars wat hulle vrystel, voldoen aan die kultivarvrystellingsnorme soos deur die bedryf verlang. Die vereistes is voor heen baie streng gevolg, wat dit vir meulenaars en bakkers moontlik maak om sover moontlik […]

Good labour practices and relationships in the spotlight

March 2015 — Vastrap Enterprises (Part 1)   ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain contributor At Vastrap Enterprises, a mixed farming business near Ladybrand in the eastern Free State, it is believed that if farm workers are treated with respect and feel appreciated, it will reflect in their work. This is where their success lies: In happy, […]

A look at the contribution of the agricultural sector to the South African economy

March 2015 JAN GREYLING, Department of Agricultural Economics, Stellenbosch University If asked to estimate the share of the agricultural sector in the economy, most people respond that it is above 10%. This is a reasonable estimate given the fact that the sector uses more than 80% of available land and around 60% of available water. […]

Hoe akkuraat was die Oesskattingskomitee?

March 2015 — 13 Februarie 2015 PETRU FOURIE, ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA Die 2013/2014-produksieseisoen, veral in die westelike dele van Suid-Afrika, sal as een van die beste in terme van landboutoestande onthou word, als te danke aan reën wat op net die regte tyd voorgekom het. In hierdie artikel word ‘n oorsig van die verloop […]

Graanmark-oorsig

March 2015 9 Februarie 2015 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die impak van die midsomerdroogte op die vraag en aanbod van mielies Tydens die skryf van die artikel (gedurende die week van 9 Februarie) het hittetoestande in die mielieproduksiegebied tot groot onsekerheid oor toekomstige opbrengste gelei. Die oorgrote meerderheid van die droëlandmielieverbouing het […]

Die onkruidsaadbank se effek op gewasverbouing

March 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Die term saadbank beskryf die versameling van alle onkruidsade wat bo-op en binne-in die grondprofiel versprei is. Dit kan vergelyk word met ‘n buis grond waarin die sade vertikaal en horisontaal versprei is. Hierdie saadbank is dus saamgestel uit sade wat onlangs vrygestel is (vars saad) en ook […]

Die oes van grondbone: Meganiese oes versus die pak van hopies

March 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Met die huidige stand van die ekonomie, is dit uiters belangrik vir die grondboonprodusent om alle aspekte rondom grondboonverbouing noukeurig te ondersoek om sodoende koste-effektiewe besluite te kan neem. Oestyd is een van die mees intense tydperke van die grondboonproduksiesiklus. Besluite wat hier geneem word, kan groot impakte […]

Conservation agriculture: Part 13

March 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 13th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

Bewaringsbewerking of bewaringslandbou?

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse In die omgangstaal word baie terme gebruik as daar van bewerking gepraat word – terme soos konvensionele, verminderde, bewarings-, geen- en strookbewerking. Nog ‘n term wat van tyd tot tyd gehoor word, is direkte plant. Hierdie verskeidenheid van terme en hoe hul aangewend word, skep verwarring en misverstande, […]

LNR-KGI registreer splinternuwe droëlandkoringkultivar

March 2015 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, ‘n Instituut van die LNR-Veldgewasdivisie Shingwedzi is ‘n splinternuwe droëlandkoringkultivar wat deur die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) geregistreer is vir vrystelling in die somerreënvalstreek. Hierdie kultivar volg kort op die hakke van Koonap en Senqu (albei in 2011) en Kouga (2013). Beskikbaarstelling van hoëpotensiaal, genetiese agtergronde aan koringprodusente is een van die […]

Koedoes: A flagship irrigation wheat cultivar for the ARC-SGI

March 2015 KIM COETZEE (Stellenbosch), WIMPIE DU TOIT (Vaalharts) and ANDRÉ MALAN (Bethlehem), ARC-Small Grain Institute As majestic as a Kudu bull in the wilderness – this is Koedoes, the new cultivar in the ARC-Small Grain Institute’s (ARC-SGI) trials and it will be cultivated on a commercial scale. This cultivar has already been approved by […]

Inset-oorsig

March 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wintergraan- en kanolasaadpryse vir 2015 Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik jou belangrikste inset wees. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring, veral in die noorde van die land, is besig […]

In the spotlight: Sorghum seed production by smallholder farmers

March 2015 NEMERA SHARGIE, ARC-Grain Crops Institute To achieve food security for the poor at household level, smallholder farmers should be supported to increase food production. Smallholder farmers grow food to directly feed their households; if enabled they can create secure livelihoods for large numbers of people in communities that need it the most. The […]

Funksionele vleisbeesvoerkrale

March 2015 ELMARIE STOLTZ, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Vir die suksesvolle, volhoubare produksie van beesvleis is voldoende pasgemaakte fasiliteite nodig. Hierdie fasiliteite moet die bestuur van die stelsel vergemaklik, effektiwiteit verhoog en arbeid tot ‘n minimum beperk. Fasiliteite moet funksioneel wees en ‘n veilige omgewing vir die diere asook werkers tot gevolg hê. Toerusting en fasiliteite […]

Dowwe sonneblompitte van die afgelope seisoen bly ‘n raaisel

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Die 2013/2014-seisoen het almal verras. Sekere dele het die welbekende midsomerdroogte ondervind, maar uiteindelik het dit goed gereën. Sonneblom wat onder die droogte deurgeloop het, het bykans sonder uitsondering goed herstel en alles het baie belowend gelyk – tot met oestyd. In baie gevalle was die opbrengs laer […]

Beskerm jouself deur gesertifiseerde saad aan te koop

March 2015 EDDIE GOLDSCHAGG, tegniese bestuurder, SANSOR Die opbrengspotensiaal van ‘n gewas, ongeag die omgewingstoestande en verbouingspraktyke, is nou gekoppel aan die variëteit wat aangeplant word – nie net die aanpasbaarheid van die betrokke variëteit by die omgewing waarin dit geplant word nie, maar ook die variëteitsuiwerheid daarvan, met ander woorde tot hoe ‘n mate […]

Recognising farming excellence on all levels adds value

March 2015 — producers awarded in 2014 give their views   ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain contributor Whilst grain producer excellence on farm level has been recognised by Grain SA for many years, 2014 represented a year of change as the format of the Grain Producer of the Year awards was expanded to also include a […]

Bemagtigingsmodelle wat in die Wes-Kaap werk: Deel 2a

March 2015 STEPHANUS RICHTER, produsent, Windheuwel en Genadeshoop Boerderye, Piketberg “If you base your security in the fulfilment of your own needs, you will enslave yourself – if you base it on your contribution, you will be free.” Dit is wat my ouers in die tagtigerjare besef het. Die stelsels van ons land in die […]

Table tennis at its best

March 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO In recent months I have experienced a very interesting phenomenon. On a regular basis something extremely positive has happened to me personally or to Grain SA, only to be followed within a very short time frame by something bad at the opposite pole of life. It is like […]

Oliekolonies kry hot agter

March 2015 Beste Grootneef Daar is min goed so mooi as wanneer die Oliekolonies besluit om te pomp tot die beker oorloop. Olie wat lankal te duur vir die aardbol was, verkoop nou teen halfprys. Neef Janovsky laat weet egter, dat die mak oliepryse die Yanks se etanolproduksie boelie. Bio-etanol uit mielies kompeteer moeilik met […]